Difference between revisions of "George Weideman"
Line 11: | Line 11: | ||
He wrote several stage plays of which only one, ''[[My Plaas se Naam is Vergenoeg]]'', was published. He also wrote three unpublished radio dramas. In 2004 his play ''[[My Plaas se Naam is Vergenoeg]]'' ("My farm's name is Far Enough") won the first [[Sanlam Prys vir Afrikaanse Teater|Sanlam Award for New Plays]] when produced at the [[Volksbladfees]] in Bloemfontein by the [[Stellenbosch University Drama Department]], directed by [[Johan Esterhuizen]]. | He wrote several stage plays of which only one, ''[[My Plaas se Naam is Vergenoeg]]'', was published. He also wrote three unpublished radio dramas. In 2004 his play ''[[My Plaas se Naam is Vergenoeg]]'' ("My farm's name is Far Enough") won the first [[Sanlam Prys vir Afrikaanse Teater|Sanlam Award for New Plays]] when produced at the [[Volksbladfees]] in Bloemfontein by the [[Stellenbosch University Drama Department]], directed by [[Johan Esterhuizen]]. | ||
− | ''[[Gyselaars]]'', ''[[Die Geelkomplot]]'', ''[[M 29]]'', ''[[ | + | ''[[Gyselaars]]'', ''[[Die Geelkomplot]]'', ''[[M 29]]'', ''[['n Smeerige Geskiedenis]]'', ''[[Die Saalspook]]'', ''[[Wees]]''. |
Man op die treinspoor, egter al in sy studentedae. Alhoewel hierdie teks nooit opgevoer of gepubliseer is nie, het dit wel ’n derde plek behaal in ’n studentekompetisie. Hy skryf ’n hele aantal vollengtedramas, onder andere M29(1986), ’nSmeerigegeskiedenis (1987), Gyselaars (1988), Dieherberg van die wit Madonnas (1991), Soos voëls op koring lande(1991), die bekroonde (en gepubliseerde) My plaas se naam is Vergenoeg en ’n eenpersoonsdrama getiteld Die laaste uur van meneer Fabricius (2004); daarnaas enkele jeugstukke, waaronder Die saalspook en Wees. Hy waag ook sy hand aan die radiodrama, onder andere met Sneeu(1996), Lig (2001), Sand(2004) en Moord in dieateljee (2006). Slegs die twee jeugdramas en My plaas se naam is Vergenoeg (Weideman, 2005) is gepubliseer. Jeugdramas Weideman se jeugdramas, Diesaalspooken Wees word opgeneem in ’n versamelteks, Alles op die spel(1991),waarin onder andere ook eenakters van Ernest A. Loth, Klaas Steytler en uitstekende stukke van Hennie Aucamp verskyn. Diesaalspook wil in die eerste plek vermaak, hoewel dit ’n paar interessante kunsgrepe vertoon; Wees het veel meer om die lyf en sny heelwat meer gedurfde motiewe (soos seksuele molestering) aan. In Die saalspook eksperimenteer Weideman wel op interessante wyse met die verhoogruimte en die metafiksionele deurdat daar ’n toneel-binne-’n-toneel uitgespeel word, truuks wat later in ander stukke weer na vore tree. Weideman se neiging tot protesteater kom selfs in hierdie jeugdrama in sy versluierde vorm na vore wanneer die spook, Markus, bely: “Dis wat ek wil wees: ’n bollemakiesie-harlekyn, my hart vol lag, my maag vol wyn... Maar as die gordyn toegly, trek ek my terug 333 | Man op die treinspoor, egter al in sy studentedae. Alhoewel hierdie teks nooit opgevoer of gepubliseer is nie, het dit wel ’n derde plek behaal in ’n studentekompetisie. Hy skryf ’n hele aantal vollengtedramas, onder andere M29(1986), ’nSmeerigegeskiedenis (1987), Gyselaars (1988), Dieherberg van die wit Madonnas (1991), Soos voëls op koring lande(1991), die bekroonde (en gepubliseerde) My plaas se naam is Vergenoeg en ’n eenpersoonsdrama getiteld Die laaste uur van meneer Fabricius (2004); daarnaas enkele jeugstukke, waaronder Die saalspook en Wees. Hy waag ook sy hand aan die radiodrama, onder andere met Sneeu(1996), Lig (2001), Sand(2004) en Moord in dieateljee (2006). Slegs die twee jeugdramas en My plaas se naam is Vergenoeg (Weideman, 2005) is gepubliseer. Jeugdramas Weideman se jeugdramas, Diesaalspooken Wees word opgeneem in ’n versamelteks, Alles op die spel(1991),waarin onder andere ook eenakters van Ernest A. Loth, Klaas Steytler en uitstekende stukke van Hennie Aucamp verskyn. Diesaalspook wil in die eerste plek vermaak, hoewel dit ’n paar interessante kunsgrepe vertoon; Wees het veel meer om die lyf en sny heelwat meer gedurfde motiewe (soos seksuele molestering) aan. In Die saalspook eksperimenteer Weideman wel op interessante wyse met die verhoogruimte en die metafiksionele deurdat daar ’n toneel-binne-’n-toneel uitgespeel word, truuks wat later in ander stukke weer na vore tree. Weideman se neiging tot protesteater kom selfs in hierdie jeugdrama in sy versluierde vorm na vore wanneer die spook, Markus, bely: “Dis wat ek wil wees: ’n bollemakiesie-harlekyn, my hart vol lag, my maag vol wyn... Maar as die gordyn toegly, trek ek my terug 333 |
Latest revision as of 12:06, 18 March 2022
Contents
Being edited, 18 March 2022
George Weideman (1947-2008). Poet, prose writer and playwright.
Biography
Weideman was born on July 2, 1947 in Cradock and matriculated from Hoërskool Namakwaland in Springbok. He became a teacher in 1970. He married Celién Nel in 1973 and the couple had two daughters. He lectured at Peninsula Technikon in Parow until his retirement in 1997. George died of leukemia in Bellville at 6l on 28 August 2008.
Training
He obtained a BA Honours from Unisa and a Masters from Rhodes University under André P. Brink. It was impresssive enough to be upgraded to a doctorate.
Contribution to SA theatre, film, media and/or performance
He wrote several stage plays of which only one, My Plaas se Naam is Vergenoeg, was published. He also wrote three unpublished radio dramas. In 2004 his play My Plaas se Naam is Vergenoeg ("My farm's name is Far Enough") won the first Sanlam Award for New Plays when produced at the Volksbladfees in Bloemfontein by the Stellenbosch University Drama Department, directed by Johan Esterhuizen.
Gyselaars, Die Geelkomplot, M 29, 'n Smeerige Geskiedenis, Die Saalspook, Wees.
Man op die treinspoor, egter al in sy studentedae. Alhoewel hierdie teks nooit opgevoer of gepubliseer is nie, het dit wel ’n derde plek behaal in ’n studentekompetisie. Hy skryf ’n hele aantal vollengtedramas, onder andere M29(1986), ’nSmeerigegeskiedenis (1987), Gyselaars (1988), Dieherberg van die wit Madonnas (1991), Soos voëls op koring lande(1991), die bekroonde (en gepubliseerde) My plaas se naam is Vergenoeg en ’n eenpersoonsdrama getiteld Die laaste uur van meneer Fabricius (2004); daarnaas enkele jeugstukke, waaronder Die saalspook en Wees. Hy waag ook sy hand aan die radiodrama, onder andere met Sneeu(1996), Lig (2001), Sand(2004) en Moord in dieateljee (2006). Slegs die twee jeugdramas en My plaas se naam is Vergenoeg (Weideman, 2005) is gepubliseer. Jeugdramas Weideman se jeugdramas, Diesaalspooken Wees word opgeneem in ’n versamelteks, Alles op die spel(1991),waarin onder andere ook eenakters van Ernest A. Loth, Klaas Steytler en uitstekende stukke van Hennie Aucamp verskyn. Diesaalspook wil in die eerste plek vermaak, hoewel dit ’n paar interessante kunsgrepe vertoon; Wees het veel meer om die lyf en sny heelwat meer gedurfde motiewe (soos seksuele molestering) aan. In Die saalspook eksperimenteer Weideman wel op interessante wyse met die verhoogruimte en die metafiksionele deurdat daar ’n toneel-binne-’n-toneel uitgespeel word, truuks wat later in ander stukke weer na vore tree. Weideman se neiging tot protesteater kom selfs in hierdie jeugdrama in sy versluierde vorm na vore wanneer die spook, Markus, bely: “Dis wat ek wil wees: ’n bollemakiesie-harlekyn, my hart vol lag, my maag vol wyn... Maar as die gordyn toegly, trek ek my terug 333
jeugdramas, Diesaalspooken Wees word opgeneem in ’n versamelteks, Alles op die spel (1991),
Sources
Volksblad, 19 July 2004.
Van Coller, Hennie & Van Jaarsveld, Anthea, South African Theatre Journal, 2007 & 2008.
Tribute by Abraham H. de Vries, Die Burger, 29 August 2008.
Tribute by Karen Breytenbach, Cape Times, 29 August 2008.
Return to
Return to ESAT Personalities W
Return to South African Theatre Personalities
Return to Main Page