'n Smeerige Geskiedenis

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

'n Smeerige Geskiedenis ia a play by George Weideman. Full-length. Cast: mixed.

'n Smeerige geskiedenis is die aansluitingstoneelstuk by M 29 en bevat in baie opsigte dieselfde tegnieke wat die dramaturg in die vroeëre werk aanwend, maar is tog dramaties veel sterker en die handelingsgebeure veel hegter.

Dit is eers in 1979/1980 by die Windhoek Onderwyskollege opgevoer deur Aldo Behrens. In 1988 is die teks egter verwerk en in Windhoek en op Kampustoneel opgevoer.

Sources

Van Coller, Hennie & Van Jaarsveld, Anthea, South African Theatre Journal, 2008.

Return to

Return to S

Return to South African Theatre Plays

Return to Main Page