Difference between revisions of "George Weideman"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
Line 12: Line 12:
 
Man op die treinspoor, egter al in sy studentedae. Alhoewel hierdie teks nooit opgevoer of gepubliseer  is  nie,  het  dit  wel  ’n  derde  plek  behaal  in  ’n  studentekompetisie.  Hy  skryf  ’n  hele  aantal  vollengtedramas,  onder  andere  M29(1986), ’nSmeerigegeskiedenis (1987), Gyselaars (1988), Dieherberg van die wit Madonnas (1991), Soos voëls op koring lande(1991),  die  bekroonde  (en  gepubliseerde)  My  plaas  se  naam  is  Vergenoeg  en  ’n  eenpersoonsdrama getiteld Die laaste uur van meneer Fabricius (2004); daarnaas enkele jeugstukke, waaronder Die saalspook en Wees. Hy waag ook sy hand aan die radiodrama, onder andere met Sneeu(1996), Lig (2001), Sand(2004) en Moord in dieateljee (2006). Slegs  die  twee  jeugdramas  en  My  plaas  se  naam  is  Vergenoeg  (Weideman,  2005)  is  gepubliseer.  Jeugdramas Weideman  se  jeugdramas,  Diesaalspooken Wees  word  opgeneem  in  ’n  versamelteks,  Alles  op  die  spel(1991),waarin  onder  andere  ook  eenakters  van  Ernest  A.  Loth,  Klaas  Steytler  en  uitstekende  stukke  van  Hennie  Aucamp  verskyn.  Diesaalspook  wil  in  die  eerste  plek  vermaak,  hoewel  dit  ’n  paar  interessante  kunsgrepe  vertoon;  Wees het  veel  meer om die lyf en sny heelwat meer gedurfde motiewe (soos seksuele molestering) aan. In Die  saalspook  eksperimenteer  Weideman  wel  op  interessante  wyse  met  die  verhoogruimte  en  die  metafiksionele  deurdat  daar  ’n  toneel-binne-’n-toneel  uitgespeel  word, truuks wat later in ander stukke weer na vore tree.  Weideman  se  neiging  tot  protesteater  kom  selfs  in  hierdie  jeugdrama  in  sy  versluierde  vorm  na  vore  wanneer  die  spook,  Markus,  bely:  “Dis  wat  ek  wil  wees:  ’n  bollemakiesie-harlekyn, my hart vol lag, my maag vol wyn... Maar as die gordyn toegly, trek ek my terug 333  
 
jeugdramas,  Diesaalspooken Wees  word  opgeneem  in  ’n  versamelteks,  Alles  op  die  spel(1991),
+
jeugdramas,  Diesaalspooken Wees  word  opgeneem  in  ’n  versamelteks,  ''[[Alles  op  die  spel]]'' (1991),
 
== Sources ==
 
== Sources ==

Revision as of 09:20, 18 March 2022

George Weideman (1947-2008). Poet, prose writer and playwright.

Biography

Weideman was born on July 2, 1947 in Cradock and matriculated from Hoërskool Namakwaland in Springbok. He became a teacher in 1970. He married Celién Nel in 1973 and the couple had two daughters. He lectured at Peninsula Technikon in Parow until his retirement in 1997. George died of leukemia in Bellville at 6l on 28 August 2008.

Training

He obtained a BA Honours from Unisa and a Masters from Rhodes University under André P. Brink. It was impresssive enough to be upgraded to a doctorate.

Contribution to SA theatre, film, media and/or performance

He wrote several stage plays of which only one, My Plaas se Naam is Vergenoeg, was published. He also wrote three unpublished radio dramas. In 2004 his play My Plaas se Naam is Vergenoeg ("My farm's name is Far Enough") won the first Sanlam Award for New Plays when produced at the Volksbladfees in Bloemfontein by the Stellenbosch University Drama Department, directed by Johan Esterhuizen.

Man op die treinspoor, egter al in sy studentedae. Alhoewel hierdie teks nooit opgevoer of gepubliseer is nie, het dit wel ’n derde plek behaal in ’n studentekompetisie. Hy skryf ’n hele aantal vollengtedramas, onder andere M29(1986), ’nSmeerigegeskiedenis (1987), Gyselaars (1988), Dieherberg van die wit Madonnas (1991), Soos voëls op koring lande(1991), die bekroonde (en gepubliseerde) My plaas se naam is Vergenoeg en ’n eenpersoonsdrama getiteld Die laaste uur van meneer Fabricius (2004); daarnaas enkele jeugstukke, waaronder Die saalspook en Wees. Hy waag ook sy hand aan die radiodrama, onder andere met Sneeu(1996), Lig (2001), Sand(2004) en Moord in dieateljee (2006). Slegs die twee jeugdramas en My plaas se naam is Vergenoeg (Weideman, 2005) is gepubliseer. Jeugdramas Weideman se jeugdramas, Diesaalspooken Wees word opgeneem in ’n versamelteks, Alles op die spel(1991),waarin onder andere ook eenakters van Ernest A. Loth, Klaas Steytler en uitstekende stukke van Hennie Aucamp verskyn. Diesaalspook wil in die eerste plek vermaak, hoewel dit ’n paar interessante kunsgrepe vertoon; Wees het veel meer om die lyf en sny heelwat meer gedurfde motiewe (soos seksuele molestering) aan. In Die saalspook eksperimenteer Weideman wel op interessante wyse met die verhoogruimte en die metafiksionele deurdat daar ’n toneel-binne-’n-toneel uitgespeel word, truuks wat later in ander stukke weer na vore tree. Weideman se neiging tot protesteater kom selfs in hierdie jeugdrama in sy versluierde vorm na vore wanneer die spook, Markus, bely: “Dis wat ek wil wees: ’n bollemakiesie-harlekyn, my hart vol lag, my maag vol wyn... Maar as die gordyn toegly, trek ek my terug 333

jeugdramas, Diesaalspooken Wees word opgeneem in ’n versamelteks, Alles op die spel (1991),

Sources

Volksblad, 19 July 2004.

Van Coller, Hennie & Van Jaarsveld, Anthea, South African Theatre Journal, 2007 & 2008.

Tribute by Abraham H. de Vries, Die Burger, 29 August 2008.

Tribute by Karen Breytenbach, Cape Times, 29 August 2008.

Return to

Return to ESAT Personalities W

Return to South African Theatre Personalities

Return to Main Page