Difference between revisions of "'n Smeerige Geskiedenis"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "'''n Smeerige Geskiedenis'' ia a play by George Weideman. Full-length. Cast: mixed. '''n Smeerige geskiedenis'' is die aansluitingstoneelstuk by ''M 29'' en...")
 
Line 2: Line 2:
  
 
'''n  Smeerige  geskiedenis''  is  die  aansluitingstoneelstuk  by ''[[M 29]]'' en  bevat  in  baie  opsigte  dieselfde tegnieke wat die dramaturg in die vroeëre werk aanwend, maar is tog dramaties veel sterker en die handelingsgebeure veel hegter.
 
'''n  Smeerige  geskiedenis''  is  die  aansluitingstoneelstuk  by ''[[M 29]]'' en  bevat  in  baie  opsigte  dieselfde tegnieke wat die dramaturg in die vroeëre werk aanwend, maar is tog dramaties veel sterker en die handelingsgebeure veel hegter.
 +
 +
Dit  is  eers  in  1979/1980  by  die  Windhoek  Onderwyskollege  opgevoer  deur  Aldo  Behrens.  In  1988  is  die  teks  egter  verwerk  en  in  Windhoek  en  op  [[Kampustoneel]]  opgevoer.
  
 
== Sources ==
 
== Sources ==

Revision as of 12:08, 18 March 2022

'n Smeerige Geskiedenis ia a play by George Weideman. Full-length. Cast: mixed.

'n Smeerige geskiedenis is die aansluitingstoneelstuk by M 29 en bevat in baie opsigte dieselfde tegnieke wat die dramaturg in die vroeëre werk aanwend, maar is tog dramaties veel sterker en die handelingsgebeure veel hegter.

Dit is eers in 1979/1980 by die Windhoek Onderwyskollege opgevoer deur Aldo Behrens. In 1988 is die teks egter verwerk en in Windhoek en op Kampustoneel opgevoer.

Sources

Van Coller, Hennie & Van Jaarsveld, Anthea, South African Theatre Journal, 2008.

Return to

Return to S

Return to South African Theatre Plays

Return to Main Page