Difference between revisions of "'n Smeerige Geskiedenis"
Jump to navigation
Jump to search
(Created page with "'''n Smeerige Geskiedenis'' ia a play by George Weideman. Full-length. Cast: mixed. '''n Smeerige geskiedenis'' is die aansluitingstoneelstuk by ''M 29'' en...") |
|||
Line 2: | Line 2: | ||
'''n Smeerige geskiedenis'' is die aansluitingstoneelstuk by ''[[M 29]]'' en bevat in baie opsigte dieselfde tegnieke wat die dramaturg in die vroeëre werk aanwend, maar is tog dramaties veel sterker en die handelingsgebeure veel hegter. | '''n Smeerige geskiedenis'' is die aansluitingstoneelstuk by ''[[M 29]]'' en bevat in baie opsigte dieselfde tegnieke wat die dramaturg in die vroeëre werk aanwend, maar is tog dramaties veel sterker en die handelingsgebeure veel hegter. | ||
+ | |||
+ | Dit is eers in 1979/1980 by die Windhoek Onderwyskollege opgevoer deur Aldo Behrens. In 1988 is die teks egter verwerk en in Windhoek en op [[Kampustoneel]] opgevoer. | ||
== Sources == | == Sources == |
Revision as of 12:08, 18 March 2022
'n Smeerige Geskiedenis ia a play by George Weideman. Full-length. Cast: mixed.
'n Smeerige geskiedenis is die aansluitingstoneelstuk by M 29 en bevat in baie opsigte dieselfde tegnieke wat die dramaturg in die vroeëre werk aanwend, maar is tog dramaties veel sterker en die handelingsgebeure veel hegter.
Dit is eers in 1979/1980 by die Windhoek Onderwyskollege opgevoer deur Aldo Behrens. In 1988 is die teks egter verwerk en in Windhoek en op Kampustoneel opgevoer.
Sources
Van Coller, Hennie & Van Jaarsveld, Anthea, South African Theatre Journal, 2008.
Return to
Return to S
Return to South African Theatre Plays
Return to Main Page