Difference between revisions of "Wim Vorster"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
Line 10: Line 10:
 
1984 - 1988 : Vryskutwerk in Johannesburg. Hanteer in 1986 verhoog- en geselskapbestuur by SWARUK van ''[[Harold en Maude]]'' (regie [[Hannes Horne]]) met [[Anna Neethling-Pohl]] ter viering van haar tagtigtse verjaardag. Toer ook deur RSA en volg op met verhoogbestuur van ''[[Vettie! Vettie!]]'' ook vir SWARUK.  
 
1984 - 1988 : Vryskutwerk in Johannesburg. Hanteer in 1986 verhoog- en geselskapbestuur by SWARUK van ''[[Harold en Maude]]'' (regie [[Hannes Horne]]) met [[Anna Neethling-Pohl]] ter viering van haar tagtigtse verjaardag. Toer ook deur RSA en volg op met verhoogbestuur van ''[[Vettie! Vettie!]]'' ook vir SWARUK.  
  
1989 - 1994 : Aangestel by SUKOVS as Bestuurder Toneel sowel as Literêre    Adviseur. Vertaling en regie van ''[[Diensmeisies]]'' (Jean Genet,) regie van ''[[My Arme Marat]]'' ( Alexei Arbuzov). Doen verskeie ander vertalings van toneelstukke: ''[[Not Now Darling]]'', ''[[It Runs In The Family]]'' & ''[[Chase Me, Comrade!]]'' (Ray Cooney) ''[[Oedipus]]'' (Hugo Claus) en verwerkings van prosa vir die verhoog, bv. ''[[Die Verste Grens]]'' (Maretha Maartens,) Maru (Bessie Head) Ontvang in 1993 spesiale Vita-prys vir verhoogverwerkings en vertalings. Ontvang in 1992 Piers Nicholson Toekenning (enkel grootste teatertoekenning in land - toe R8 500,00 en retoerkaartjie na enige bestemming in die wêreld) vir bydrae tot ontwikkeling van Toneel in die Vrystaat. Besoek hiermee weer Europa en sien 42 verhoogproduksies. Onderhoude met die bestuur van die Schiller Teater en die Berliner Ensemble (Berlyn.) Afsprake met Alan Bates en Chita Riviera (Londen) en met Barbara Schall
+
1989 - 1994 : Aangestel by SUKOVS as Bestuurder Toneel sowel as Literêre    Adviseur. Vertaling en regie van ''[[Diensmeisies]]'' (Jean Genet,) regie van ''[[My Arme Marat]]'' ( Alexei Arbuzov). Doen verskeie ander vertalings van toneelstukke: ''[[Not Now Darling]]'', ''[[It Runs In The Family]]'' & ''[[Chase Me, Comrade!]]'' (Ray Cooney) ''[[Oedipus]]'' (Hugo Claus) en verwerkings van prosa vir die verhoog, bv. ''[[Die Verste Grens]]'' (Maretha Maartens,) Maru (Bessie Head) Ontvang in 1993 spesiale Vita-prys vir verhoogverwerkings en vertalings. Ontvang in 1992 Piers Nicholson Toekenning vir bydrae tot ontwikkeling van Toneel in die Vrystaat.
 
   
 
   
 
+
Doen regie van ''[[Pendoring (Edms) Bpk]]'' ([[A.S. van Straten]]) met [[Paul Lückoff]], [[Tess van Staden]] e.a. Skryf in opdrag van [[Jannie Gildenhuys]] =n Afrika weergawe van ''[[Medea]]'' vir drie spelers. Baseer dit op die weergawes van Euripides en veral Anouilh maar skep =n eie Afrika mitologie. [[Nomsa Xaba]] speel die naamrol met [[Isadora Verwey]] as haar  verpleegster uit Europa en [[Pieter Brand]] as tweelingbroers Jason en Krion uit Griekeland
 
 
(dogter van Bertolt Brecht) in Berlyn. Doen regie van Pendoring (Edms) Bpk (A.S. van Straten) met Paul Lückoff, Tess van Staden e.a. Tree op as compère by verskeie modevertonings en as die verteller in Peter and the Wolf (Prokofieff) saam met die Vrystaatse Simfonieorkes o.l.v. Edgar Cree. Skryf ook teks vir die SUKOVS aanbieding van die SAKRUK Toekennnings (aan persone wat hul lewe gewy het aan die teater.) Skryf in opdrag van Jannie Gildenhuys =n Afrika weergawe van Medea  vir drie spelers. Baseer dit op die weergawes van Euripides en veral Anouilh maar skep =n eie Afrika mitologie. Nomsa Xaba speel die naamrol met Isadora Verwey as haar  verpleegster uit Europa en Pieter Brand as tweelingbroers Jason en Krion uit Griekeland
 
  
  

Revision as of 12:23, 23 July 2013

Wim Vorster. Actor, stage manager, playwright. Graduated (B.Dram.) at the University of Pretoria Drama Department in 1975, having had lecturers such as Anna Neethling-Pohl, Hannes Horne, Neels Hansen, Fred Steyn, Carel Trichardt. Joins PACOFS in 1974, first as actor, later also as stage manager and company manager.


1974 : Aangestel by SUKOVS as akteur. Speel o.a. in The Jar (Pirandello/regie Jannie Gildenhuys,) Koningin en die Rebelle (Ugo Betti/regie William Egan,) Biblioteekprogram (regie Kristie Herbst,) Skoleprogram (regie Chris Fourie,) Deathwatch (Jean Genet/regie Johan Esterhuizen,) Die Goeie Mens van Setzuan (Bertolt Brecht/regie William Egan) Pacofskiets (regie Ernst Eloff)

Word in 1977 deur NARUK genooi om die verhoogbestuur van die toerproduksie (met speelvak in Durban) Edwardian Scrapbook onder leiding van Malcolm Woolffson te doen.

1978 - 1983 George. Doen drie produksies vir Die Rederykers en speel self daarin : Boerneef van Boplaas, =n eenmanvertoning Wimpelwerk en Skemerstories (kort rillers saam met drie dames)

1984 - 1988 : Vryskutwerk in Johannesburg. Hanteer in 1986 verhoog- en geselskapbestuur by SWARUK van Harold en Maude (regie Hannes Horne) met Anna Neethling-Pohl ter viering van haar tagtigtse verjaardag. Toer ook deur RSA en volg op met verhoogbestuur van Vettie! Vettie! ook vir SWARUK.

1989 - 1994 : Aangestel by SUKOVS as Bestuurder Toneel sowel as Literêre Adviseur. Vertaling en regie van Diensmeisies (Jean Genet,) regie van My Arme Marat ( Alexei Arbuzov). Doen verskeie ander vertalings van toneelstukke: Not Now Darling, It Runs In The Family & Chase Me, Comrade! (Ray Cooney) Oedipus (Hugo Claus) en verwerkings van prosa vir die verhoog, bv. Die Verste Grens (Maretha Maartens,) Maru (Bessie Head) Ontvang in 1993 spesiale Vita-prys vir verhoogverwerkings en vertalings. Ontvang in 1992 Piers Nicholson Toekenning vir bydrae tot ontwikkeling van Toneel in die Vrystaat.

Doen regie van Pendoring (Edms) Bpk (A.S. van Straten) met Paul Lückoff, Tess van Staden e.a. Skryf in opdrag van Jannie Gildenhuys =n Afrika weergawe van Medea vir drie spelers. Baseer dit op die weergawes van Euripides en veral Anouilh maar skep =n eie Afrika mitologie. Nomsa Xaba speel die naamrol met Isadora Verwey as haar verpleegster uit Europa en Pieter Brand as tweelingbroers Jason en Krion uit Griekeland


He has also acted in television and film roles.




Return to ESAT Personalities V

Return to South African Theatre Personalities

Return to Main Page