Difference between revisions of "'n Smeerige Geskiedenis"
Jump to navigation
Jump to search
Line 3: | Line 3: | ||
'''n Smeerige geskiedenis'' is die aansluitingstoneelstuk by ''[[M 29]]'' en bevat in baie opsigte dieselfde tegnieke wat die dramaturg in die vroeëre werk aanwend, maar is tog dramaties veel sterker en die handelingsgebeure veel hegter. | '''n Smeerige geskiedenis'' is die aansluitingstoneelstuk by ''[[M 29]]'' en bevat in baie opsigte dieselfde tegnieke wat die dramaturg in die vroeëre werk aanwend, maar is tog dramaties veel sterker en die handelingsgebeure veel hegter. | ||
− | Dit is eers in 1979/1980 by die Windhoek Onderwyskollege opgevoer deur Aldo Behrens. In 1988 is die teks egter verwerk en in Windhoek en op [[Kampustoneel]] opgevoer. | + | Dit is eers in 1979/1980 by die Windhoek Onderwyskollege opgevoer deur [[Aldo Behrens]]. In 1988 is die teks egter verwerk en in Windhoek en op [[Kampustoneel]] opgevoer. |
== Sources == | == Sources == |
Latest revision as of 12:09, 18 March 2022
'n Smeerige Geskiedenis ia a play by George Weideman. Full-length. Cast: mixed.
'n Smeerige geskiedenis is die aansluitingstoneelstuk by M 29 en bevat in baie opsigte dieselfde tegnieke wat die dramaturg in die vroeëre werk aanwend, maar is tog dramaties veel sterker en die handelingsgebeure veel hegter.
Dit is eers in 1979/1980 by die Windhoek Onderwyskollege opgevoer deur Aldo Behrens. In 1988 is die teks egter verwerk en in Windhoek en op Kampustoneel opgevoer.
Sources
Van Coller, Hennie & Van Jaarsveld, Anthea, South African Theatre Journal, 2008.
Return to
Return to S
Return to South African Theatre Plays
Return to Main Page