Seuns

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

SEUNS DRAMA / KOMEDIE Afr. Geen o/16 (V) Teks: Theo Kleynhans, Regie: Willem Jansen, Met Petro van den Heever.

Eers was daar drie tannies en ’n tert, nou is daar vier vroue - almal ma’s wat praat oor hulle seuns. Kom lag, huil en word meegevoer deur hierdie gepoleerde vertoning wat ons almal se menswees aanspreek.

Sources

KKNK programme, 29 March-6 April 2013.


Return to S in Plays 1 Original SA Plays

Return to S in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page