Difference between revisions of "Trippie"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
Line 7: Line 7:
 
Klim op ’n bus en kom op ’n trippie. Die gesoute akteurs vat die gehoor op ’n riller-reis deur die beeldskone Karoo. Hierdie intieme drama kyk na toeval, eensaamheid en geweld.
 
Klim op ’n bus en kom op ’n trippie. Die gesoute akteurs vat die gehoor op ’n riller-reis deur die beeldskone Karoo. Hierdie intieme drama kyk na toeval, eensaamheid en geweld.
  
ATKV se Woordveertjie vir ­dramateks vir 2013 gaan aan Nicola Hanekom vir Trippie. Die beoordelaars van die Woordveertjie vir dramateks, Juanita Swanepoel, Hennie van Greunen en Wim Vorster, meen Hanekom “slaag daarin om die dramateks vir ’n mens ’n belewenis te maak”. Die leser “word totaal ­ver­plaas, meegevoer, geroer en stil gelaat by die lees daarvan”.
+
[[ATKV]] se Woordveertjie vir ­dramateks vir 2013 gaan aan Nicola Hanekom vir ''Trippie''. Die beoordelaars van die Woordveertjie vir dramateks, [[Juanita Swanepoel]], [[Hennie van Greunen]] en [[Wim Vorster]], meen Hanekom “slaag daarin om die dramateks vir ’n mens ’n belewenis te maak”. Die leser “word totaal ­ver­plaas, meegevoer, geroer en stil gelaat by die lees daarvan”.
  
 +
== Sources ==
 +
[[KKNK]] programme, 29 March-6 April 2013.
  
  
(Source: [[KKNK]] programme, 29 March-6 April 2013)
 
  
 
Return to [[ESAT Plays 1 T|T]] in Plays 1 Original SA Plays
 
Return to [[ESAT Plays 1 T|T]] in Plays 1 Original SA Plays

Revision as of 17:33, 30 January 2014

TRIPPIE DRAMA Afr. Geen o/14 (T) Teks: Nicola Hanekom Regie: Jaco Bouwer Met Nicola Hanekom en Stian Bam. Klim op ’n bus en kom op ’n trippie. Die gesoute akteurs vat die gehoor op ’n riller-reis deur die beeldskone Karoo. Hierdie intieme drama kyk na toeval, eensaamheid en geweld.

ATKV se Woordveertjie vir ­dramateks vir 2013 gaan aan Nicola Hanekom vir Trippie. Die beoordelaars van die Woordveertjie vir dramateks, Juanita Swanepoel, Hennie van Greunen en Wim Vorster, meen Hanekom “slaag daarin om die dramateks vir ’n mens ’n belewenis te maak”. Die leser “word totaal ­ver­plaas, meegevoer, geroer en stil gelaat by die lees daarvan”.

Sources

KKNK programme, 29 March-6 April 2013.


Return to T in Plays 1 Original SA Plays

Return to T in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page