Difference between revisions of "Trippie"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "TRIPPIE DRAMA Afr. Geen o/14 (T) Teks: Nicola Hanekom Regie: Jaco Bouwer Met Nicola Hanekom en Stian Bam Klim op ’n bus en kom op ’n trippie. Die gesoute akteurs vat die g...")
(No difference)

Revision as of 10:35, 3 April 2013

TRIPPIE DRAMA Afr. Geen o/14 (T) Teks: Nicola Hanekom Regie: Jaco Bouwer Met Nicola Hanekom en Stian Bam Klim op ’n bus en kom op ’n trippie. Die gesoute akteurs vat die gehoor op ’n riller-reis deur die beeldskone Karoo. Hierdie intieme drama kyk na toeval, eensaamheid en geweld.


(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to T in Plays 1 Original SA Plays

Return to T in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page