Nic de Jager

From ESAT
Revision as of 17:18, 1 February 2023 by Satj (talk | contribs) (Created page with "Nic de Jager is a voice artist and actor for stage, radio, film and TV. and , 'n Suid-Afrikaanse akteur. Born in Somerset West in the Cape Province, on 28 Oktober 1940....")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

Nic de Jager is a voice artist and actor for stage, radio, film and TV. and , 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Born in Somerset West in the Cape Province, on 28 Oktober 1940.

Nic de Jager is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy verwerf bekendheid in 1981 vir die rol van Jack Hind in die komedie The Gods Must Be Crazy. Hy is ook bekend vir sy optrede in Suid-Afrika se eerste TV-drama, Dubbele Alibi, wat op die eerste aand van TV-uitsendings in Suid-Afrika op 5 Januarie 1976 gebeeldsend is. Hy speel ook in die eerste Afrikaanse TV-reeks, Dokter Dokter.


Filmografie Rolprente:

The Gods Must Be Crazy as Jack Hind, 1980 Die Square, 1975 Olie Kolonie, 1975 Geluksdal, 1974 Die Geheim van Nantes as Pierre du Mont, 1969 Petticoat Safari 1968 TV-optredes:

Dubbele Alibi, die heel eerste Afrikaanse TV-drama, 1976 Dokter Dokter, die heel eerste Afrikaanse TV-reeks. Egoli: Plek van Goud Arsenaal as Eittel Niemoller, 2002 Geraldina die Tweede: Claudius Vallei van Sluiers: Con Uit die Wakis, Aanbieder Nuusleser, 1976 - 1987 Regie:

Luglokval, 1979 Die Vlakte duskant Hebron 1945

https://af.wikipedia.org/wiki/Nic_de_Jager