Die Lelike Eend
Jump to navigation
Jump to search
Die Lelike Eend aangebied deur die US Woordfees; vervaardig deur Polony. Teks: Marius von Mayenburg; vertaling: Roelof Storm. Met Roelof Storm, Hannah Borthwick, Roeline Daneel en Mariechen Vosloo.
Regie: Christiaan Olwagen
Ken dink hy is normaal. Hy is verkeerd. Dié kragprop-ontwerper is so onaansienlik dat sy eie vrou nie sy aangesig kan verduur nie. ’n Wonderwerk van plastiese chirurgie omskep hom in ’n nouveau Adonis. Skielik wil almal sy hemelse gesig hê. ’n Sexy, skreeusnaakse sosiale satire oor ons obsessie met skoonheid.
Sorce: Woordfees programme, 2013, p 36.
Return to L in Plays 1 Original SA Plays
Return to L in Plays 2 Foreign Plays
Return to South_African_Theatre/Plays
Return to Main Page