Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee
Revision as of 10:00, 29 July 2021 by Satj (talk | contribs) (Created page with " Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee, Onder voorsitterskap van mnr. Siegfried Kuschke, was verantwoordelik vir die Afrikaanse drama-aanbieding van die inwydi...")
Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee,
Onder voorsitterskap van mnr. Siegfried Kuschke, was verantwoordelik vir die Afrikaanse drama-aanbieding van die inwydingsfees, Die Besoek van die Ou Dame deur Durrenmatt, wat deur Bartho Smit vertaal is. Anna Neethling-Pohl en dr. Jan Schutte het die hoofrolle vertolk. Die heer Fred Engelen het die spelleiding gedoen, terwyl Kobus Esterhuysen vir ’n baie verbeeldingryke dekor-stel gesorg het.