Difference between revisions of "Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with " Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee, Onder voorsitterskap van mnr. Siegfried Kuschke, was verantwoordelik vir die Afrikaanse drama-aanbieding van die inwydi...")
 
Line 2: Line 2:
 
[[Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee]],  
 
[[Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee]],  
  
Onder voorsitterskap van mnr. [[Siegfried Kuschke]], was verantwoordelik vir die Afrikaanse drama-aanbieding van die inwydingsfees, Die Besoek van die Ou Dame deur Durrenmatt, wat deur Bartho Smit vertaal is. [[Anna Neethling-Pohl]] en dr. [[Jan Schutte]] het die hoofrolle vertolk. Die heer Fred Engelen het die spelleiding gedoen, terwyl Kobus Esterhuysen vir ’n baie verbeeldingryke dekor-stel gesorg het.
+
Onder voorsitterskap van mnr. [[Siegfried Kuschke]], was verantwoordelik vir die Afrikaanse drama-aanbieding van die inwydingsfees, ''[[Die Besoek van die Ou Dame]]'' deur Durrenmatt, wat deur [[Bartho Smit]] vertaal is. [[Anna Neethling-Pohl]] en dr. [[Jan Schutte]] het die hoofrolle vertolk. Die heer Fred Engelen het die spelleiding gedoen, terwyl Kobus Esterhuysen vir ’n baie verbeeldingryke dekor-stel gesorg het.
  
 
https://www.afrikanergeskiedenis.co.za/27-augustus/
 
https://www.afrikanergeskiedenis.co.za/27-augustus/

Revision as of 10:01, 29 July 2021

Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee,

Onder voorsitterskap van mnr. Siegfried Kuschke, was verantwoordelik vir die Afrikaanse drama-aanbieding van die inwydingsfees, Die Besoek van die Ou Dame deur Durrenmatt, wat deur Bartho Smit vertaal is. Anna Neethling-Pohl en dr. Jan Schutte het die hoofrolle vertolk. Die heer Fred Engelen het die spelleiding gedoen, terwyl Kobus Esterhuysen vir ’n baie verbeeldingryke dekor-stel gesorg het.

https://www.afrikanergeskiedenis.co.za/27-augustus/