Difference between revisions of "Trippie"
(Created page with "TRIPPIE DRAMA Afr. Geen o/14 (T) Teks: Nicola Hanekom Regie: Jaco Bouwer Met Nicola Hanekom en Stian Bam Klim op ’n bus en kom op ’n trippie. Die gesoute akteurs vat die g...") |
|||
Line 2: | Line 2: | ||
DRAMA | DRAMA | ||
Afr. Geen o/14 (T) | Afr. Geen o/14 (T) | ||
− | Teks: Nicola Hanekom | + | Teks: [[Nicola Hanekom]] |
− | Regie: Jaco Bouwer | + | Regie: [[Jaco Bouwer]] |
− | Met Nicola Hanekom en Stian Bam | + | Met [[Nicola Hanekom]] en [[Stian Bam]]. |
Klim op ’n bus en kom op ’n trippie. Die gesoute akteurs vat die gehoor op ’n riller-reis deur die beeldskone Karoo. Hierdie intieme drama kyk na toeval, eensaamheid en geweld. | Klim op ’n bus en kom op ’n trippie. Die gesoute akteurs vat die gehoor op ’n riller-reis deur die beeldskone Karoo. Hierdie intieme drama kyk na toeval, eensaamheid en geweld. | ||
+ | |||
+ | ATKV se Woordveertjie vir dramateks vir 2013 gaan aan Nicola Hanekom vir Trippie. Die beoordelaars van die Woordveertjie vir dramateks, Juanita Swanepoel, Hennie van Greunen en Wim Vorster, meen Hanekom “slaag daarin om die dramateks vir ’n mens ’n belewenis te maak”. Die leser “word totaal verplaas, meegevoer, geroer en stil gelaat by die lees daarvan”. | ||
Revision as of 17:29, 30 January 2014
TRIPPIE DRAMA Afr. Geen o/14 (T) Teks: Nicola Hanekom Regie: Jaco Bouwer Met Nicola Hanekom en Stian Bam. Klim op ’n bus en kom op ’n trippie. Die gesoute akteurs vat die gehoor op ’n riller-reis deur die beeldskone Karoo. Hierdie intieme drama kyk na toeval, eensaamheid en geweld.
ATKV se Woordveertjie vir dramateks vir 2013 gaan aan Nicola Hanekom vir Trippie. Die beoordelaars van die Woordveertjie vir dramateks, Juanita Swanepoel, Hennie van Greunen en Wim Vorster, meen Hanekom “slaag daarin om die dramateks vir ’n mens ’n belewenis te maak”. Die leser “word totaal verplaas, meegevoer, geroer en stil gelaat by die lees daarvan”.
(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)
Return to T in Plays 1 Original SA Plays
Return to T in Plays 2 Foreign Plays
Return to South_African_Theatre/Plays
Return to Main Page