Difference between revisions of "Offer"
Jump to navigation
Jump to search
(Created page with "OFFER PLEKSPESIFIEKE TEATER Afr. Geen o/14 (V) (G) Teks & regie: Charles J. Fourie Musiek: Wim Kock Met Peter Butler, Carin Bester, Leonard Moss, Charles van den Heever en Chr...") |
|||
| Line 5: | Line 5: | ||
Musiek: Wim Kock | Musiek: Wim Kock | ||
Met Peter Butler, Carin Bester, Leonard Moss, Charles van den Heever en Christia Visser | Met Peter Butler, Carin Bester, Leonard Moss, Charles van den Heever en Christia Visser | ||
| − | ’n Eertydse politiese aktivis keer terug na Suid- Afrika om ’n verslag saam te stel oor ’n seun wat vyf swartmense op ’n blindelingse skiettog in ’n township afgemaai het. Op die opppervak blyk die moorde ras- | + | ’n Eertydse politiese aktivis keer terug na Suid- Afrika om ’n verslag saam te stel oor ’n seun wat vyf swartmense op ’n blindelingse skiettog in ’n township afgemaai het. Op die opppervak blyk die moorde ras-geïnspireerd te wees, maar wat ontvou is die waarheid agter ’n tragedie wat na aan die been sny van ’n land wat uit vele opofferings gebore is. |
(Source: [[KKNK]] programme, 29 March-6 April 2013) | (Source: [[KKNK]] programme, 29 March-6 April 2013) | ||
Revision as of 12:29, 29 April 2013
OFFER PLEKSPESIFIEKE TEATER Afr. Geen o/14 (V) (G) Teks & regie: Charles J. Fourie Musiek: Wim Kock Met Peter Butler, Carin Bester, Leonard Moss, Charles van den Heever en Christia Visser ’n Eertydse politiese aktivis keer terug na Suid- Afrika om ’n verslag saam te stel oor ’n seun wat vyf swartmense op ’n blindelingse skiettog in ’n township afgemaai het. Op die opppervak blyk die moorde ras-geïnspireerd te wees, maar wat ontvou is die waarheid agter ’n tragedie wat na aan die been sny van ’n land wat uit vele opofferings gebore is. (Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)
Return to O in Plays 1 Original SA Plays
Return to O in Plays 2 Foreign Plays
Return to South_African_Theatre/Plays
Return to Main Page