Offer

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

Offer, by Elthea Schlesinger. Cast: Mixed. Published in Teaterforum, 3(1), 1982.


Offer.

PLEKSPESIFIEKE TEATER Afr. Geen o/14 (V) (G) Teks & regie: Charles J. Fourie Musiek: Wim Kock Met Peter Butler, Carin Bester, Leonard Moss, Charles van den Heever en Christia Visser ’n Eertydse politiese aktivis keer terug na Suid- Afrika om ’n verslag saam te stel oor ’n seun wat vyf swartmense op ’n blindelingse skiettog in ’n township afgemaai het. Op die opppervak blyk die moorde ras-geïnspireerd te wees, maar wat ontvou is die waarheid agter ’n tragedie wat na aan die been sny van ’n land wat uit vele opofferings gebore is. (Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to O in Plays 1 Original SA Plays

Return to O in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page