Difference between revisions of "Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee"
Jump to navigation
Jump to search
(Created page with " Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee, Onder voorsitterskap van mnr. Siegfried Kuschke, was verantwoordelik vir die Afrikaanse drama-aanbieding van die inwydi...") |
|||
Line 2: | Line 2: | ||
[[Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee]], | [[Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee]], | ||
− | Onder voorsitterskap van mnr. [[Siegfried Kuschke]], was verantwoordelik vir die Afrikaanse drama-aanbieding van die inwydingsfees, Die Besoek van die Ou Dame deur Durrenmatt, wat deur Bartho Smit vertaal is. [[Anna Neethling-Pohl]] en dr. [[Jan Schutte]] het die hoofrolle vertolk. Die heer Fred Engelen het die spelleiding gedoen, terwyl Kobus Esterhuysen vir ’n baie verbeeldingryke dekor-stel gesorg het. | + | Onder voorsitterskap van mnr. [[Siegfried Kuschke]], was verantwoordelik vir die Afrikaanse drama-aanbieding van die inwydingsfees, ''[[Die Besoek van die Ou Dame]]'' deur Durrenmatt, wat deur [[Bartho Smit]] vertaal is. [[Anna Neethling-Pohl]] en dr. [[Jan Schutte]] het die hoofrolle vertolk. Die heer Fred Engelen het die spelleiding gedoen, terwyl Kobus Esterhuysen vir ’n baie verbeeldingryke dekor-stel gesorg het. |
https://www.afrikanergeskiedenis.co.za/27-augustus/ | https://www.afrikanergeskiedenis.co.za/27-augustus/ |
Revision as of 10:01, 29 July 2021
Die Johannesburgse Afrikaanse Toneelkomitee,
Onder voorsitterskap van mnr. Siegfried Kuschke, was verantwoordelik vir die Afrikaanse drama-aanbieding van die inwydingsfees, Die Besoek van die Ou Dame deur Durrenmatt, wat deur Bartho Smit vertaal is. Anna Neethling-Pohl en dr. Jan Schutte het die hoofrolle vertolk. Die heer Fred Engelen het die spelleiding gedoen, terwyl Kobus Esterhuysen vir ’n baie verbeeldingryke dekor-stel gesorg het.