Difference between revisions of "M 29"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "Return to M Return to South African Theatre Plays Return to Main Page")
 
 
(One intermediate revision by one other user not shown)
Line 1: Line 1:
 +
''[[M 29]]'' is a play by [[George Weideman]]. Full-length. Cast: mixed.
 +
 +
Performed in 1986 at [[Kampustoneel]].
 +
 +
''M  29''  speel  af  in  die  tyd  van  Koning  Arthur.  Die  towenaar  Merlyn  word  gestraf  vir  ’n  fout  wat  hy  begaan.  Vir  sy  straf  word  hy  ontneem  van  sy  towerkrag  en  telkemale  opnuut  die  toekoms  ingestuur  om  die  magiese  formule  weer  te  vind.  Hierin  lê  die  verband  met  die  universele in die teks, aldus Barrie Hough (1986) wat wys op talle werklikheidsverwysings wat  so  uit  die  verf  kom  waaronder  die  Suid-Afrikaanse  politieke  werklikheid,  die  tyd  van  Lodewyk die Sonkoning, Oliver Cromwell, die Russiese Rewolusie en Hitler voor die einde van  die  Tweede  Wêreldoorlog.  Dit  is  duidelik  dat  daar  juis  in  tye  van  krisis  gesoek  word  na die toorformule om te kyk of die wankelende ewewig nie daardeur herstel sou kon word nie. In M29  deurbreek  hierdie  Middeleeuse  towenaarassistent  opnuut  die  grense  van  tyd  en  plek,  en  beland  in  Smartie  Town  in  die  buitewyke  van  Windhoek  tydens  die  destydse  onrus. 
 +
 +
== Sources ==
 +
[[ESAT Bibliography Vaa-Van den|Van Coller, Hennie & Van Jaarsveld, Anthea]], ''[[South African Theatre Journal]]'', 2008.
 +
 +
== Return to ==
 
Return to [[ESAT Plays 1 M|M]]
 
Return to [[ESAT Plays 1 M|M]]
  

Latest revision as of 11:59, 18 March 2022

M 29 is a play by George Weideman. Full-length. Cast: mixed.

Performed in 1986 at Kampustoneel.

M 29 speel af in die tyd van Koning Arthur. Die towenaar Merlyn word gestraf vir ’n fout wat hy begaan. Vir sy straf word hy ontneem van sy towerkrag en telkemale opnuut die toekoms ingestuur om die magiese formule weer te vind. Hierin lê die verband met die universele in die teks, aldus Barrie Hough (1986) wat wys op talle werklikheidsverwysings wat so uit die verf kom waaronder die Suid-Afrikaanse politieke werklikheid, die tyd van Lodewyk die Sonkoning, Oliver Cromwell, die Russiese Rewolusie en Hitler voor die einde van die Tweede Wêreldoorlog. Dit is duidelik dat daar juis in tye van krisis gesoek word na die toorformule om te kyk of die wankelende ewewig nie daardeur herstel sou kon word nie. In M29 deurbreek hierdie Middeleeuse towenaarassistent opnuut die grense van tyd en plek, en beland in Smartie Town in die buitewyke van Windhoek tydens die destydse onrus.

Sources

Van Coller, Hennie & Van Jaarsveld, Anthea, South African Theatre Journal, 2008.

Return to

Return to M

Return to South African Theatre Plays

Return to Main Page