Difference between revisions of "Offer"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "OFFER PLEKSPESIFIEKE TEATER Afr. Geen o/14 (V) (G) Teks & regie: Charles J. Fourie Musiek: Wim Kock Met Peter Butler, Carin Bester, Leonard Moss, Charles van den Heever en Chr...")
 
Line 5: Line 5:
 
Musiek: Wim Kock
 
Musiek: Wim Kock
 
Met Peter Butler, Carin Bester, Leonard Moss, Charles van den Heever en Christia Visser
 
Met Peter Butler, Carin Bester, Leonard Moss, Charles van den Heever en Christia Visser
’n Eertydse politiese aktivis keer terug na Suid- Afrika om ’n verslag saam te stel oor ’n seun wat vyf swartmense op ’n blindelingse skiettog in ’n township afgemaai het. Op die opppervak blyk die moorde ras-geínspireerd te wees, maar wat ontvou is die waarheid agter ’n tragedie wat na aan die been sny van ’n land wat uit vele opofferings gebore is.
+
’n Eertydse politiese aktivis keer terug na Suid- Afrika om ’n verslag saam te stel oor ’n seun wat vyf swartmense op ’n blindelingse skiettog in ’n township afgemaai het. Op die opppervak blyk die moorde ras-geïnspireerd te wees, maar wat ontvou is die waarheid agter ’n tragedie wat na aan die been sny van ’n land wat uit vele opofferings gebore is.
 
(Source: [[KKNK]] programme, 29 March-6 April 2013)
 
(Source: [[KKNK]] programme, 29 March-6 April 2013)
  

Revision as of 12:29, 29 April 2013

OFFER PLEKSPESIFIEKE TEATER Afr. Geen o/14 (V) (G) Teks & regie: Charles J. Fourie Musiek: Wim Kock Met Peter Butler, Carin Bester, Leonard Moss, Charles van den Heever en Christia Visser ’n Eertydse politiese aktivis keer terug na Suid- Afrika om ’n verslag saam te stel oor ’n seun wat vyf swartmense op ’n blindelingse skiettog in ’n township afgemaai het. Op die opppervak blyk die moorde ras-geïnspireerd te wees, maar wat ontvou is die waarheid agter ’n tragedie wat na aan die been sny van ’n land wat uit vele opofferings gebore is. (Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to O in Plays 1 Original SA Plays

Return to O in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page