Strip!

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

STRIP! KOMEDIE Afr. Gesin Teks: Leon Kruger Regie: Gaerin Hauptfleisch Met Chris van Niekerk en Waldemar Schultz Strip! is ’n komedie oor ’n man in sy garage wat nie weet hoe om homself van die verlede los te maak nie, totdat die ou wat die olie kom aftap vir hom ’n hamer gee. Wat gaan hy volgende strip?


(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to S in Plays 1 Original SA Plays

Return to S in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page