Platform 9

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

PLATFORM 9 KOMEDIE Afr. Gesin Teks: Christo Davids, Theodore Jantjies en Maurice Paige Regie: Christo Davids Met Theodore Jantjies en Maurice Paige Platform 9 vertel die storie van twee vriende, Theo en Mau, wat ’n treinrit na Johannesburg aanpak om hul droom na te jaag. Na vele gesukkel in die taxi oppad Kaapstad-stasie toe, verpas hulle die trein. Hulle ontmoet verskillende kleurvolle Kaapse karakters wat ook die trein verpas het.

(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to P in Plays 1 Original SA Plays

Return to P in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page