Op die Pil en Op die Paal?
Jump to navigation
Jump to search
OP DIE PIL EN OP DIE PAAL? KOMEDIE Afr. Geen o/14 (T) Teks: Carin Bester Regie: Suzaan Keyter Met Carin Bester Die sekondes tel af soos Katryn sit en wag vir die uitslae van haar drie swangerskapstoetse met haar toekoms wat voor haar verby flits. Wat doen ’n moderne vrou as sy onverwags swanger raak en nooit eers kinders wou hê nie? (Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)
Return to O in Plays 1 Original SA Plays
Return to O in Plays 2 Foreign Plays
Return to South_African_Theatre/Plays
Return to Main Page