Melk en Vleis

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

Melk & Vleis Drama. Written and performed in 2017.

’n Aardklop-produksie in samewerking met, Kunste Onbeperk en die US Woordfees. Moontlik gemaak deur KunsStig Met Illse Roos, Neels van Jaarsveld, Nomkhita Bavuma en Sesethu Zamxaka Regie en ontwerp: Marthinus Basson Teks: Marina Albertyn Klankontwerp en assistentverhoogbestuurder: Rynhardt van Blerk Verhoogbestuurder: Danielle Louw Vervaardiger: Chris Pienaar – Raminidam Dis 1996. ’n Onafhanklike vrou los haar werk as aktuaris in die stad nadat sy verlief raak op ’n sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die kleindorpse gemeenskap en wend al haar vernuf aan om die boer se familieplaas in die Oos-Kaap van gewisse ondergang te red. Maar waar is sy erfgenaam? Dan begin dinge uitrafel … Onder die meesterlike regie-hand van Marthinus Basson kry die verrassende nuwe dramastem van Marina Albertyn lewe.

Sources

[1]

Return to

Return to PLAYS I: Original SA plays

Return to PLAYS II: Foreign plays

Return to PLAYS III: Collections

Return to PLAYS IV: Pageants and public performances

Return to South African Festivals and Competitions

Return to The ESAT Entries

Return to Main Page