Holm: Ge-marion-neer

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

HOLM: GE-MARION-NEER KOMEDIE Afr. Gesin Teks: Chris Vorster en Marion Holm Regie: Chris Vorster Met Marion Holm Hoe marineer die lewe ’n mens? Marion skil en braai ’n skottel vol stories en karakters wat in hierdie eenvrouvertoning opgedis en verorber gaan word. En soos altyd sal jy wegstap met ’n wonderlike gevoel van lekkerkry, lekkerlag … en ’n groot honger vir meer.

(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to H in Plays 1 Original SA Plays

Return to H in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page