Genugtig! Uitgewers

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

Genugtig! Uitgewers

Genugtig! publishers, Cape Town was founded by the Nagtegaal family in 2003. *** Theatre-related books include Slaghuis by Willem Anker (2007), * Genugtig! Uitgewers is in 2003 begin uit ‘n liefde vir Afrikaans en boeke. Ons het Genugtig! deeltyds bedryf en spesifiek klem gelê op debuutwerke. Gedurende die laaste drie jaar het ons meestal debuut digters en skrywers voorgestel aan die publiek. Ons het die uitgee van boeke innoverend en kreatief aangepak, deur sommige boeke digitaal te druk en skrywers deel te maak van die proses. So het ons op 'n interaktiewe wyse vir skrywers ‘n groot sê gegee in die eindproduk wat soms tot hewige kritiek aanleiding gee. Genugtig! het almal verbaas met sy sukses in 2006. Flarde deur Marlize Hobbs (debuut) wen drie gesogte pryse, die Jan Rabie Rapport prys, Universiteit van Johannesburg se debuutprys en die Eugene Marais debuutprys. Man Op Die Dak deur Henk Crouse (debuut) word ‘n topverkoper en Jans Rautenbach deur Martin Botha (debuut) is wonderlik ontvang deur die pers en publiek. In 2007 besef ons d In 2007 besef ons dat Genugtig! moet vlerke kry en besluit om erkende skrywers ook uit te gee. Die uitgee van debuutwerke bly egter steeds ons fokus, ‘n passie wat ons 100% nastreef. Ons is reeds besig om met 'n hele aantal jong skrywers te werk om hulle boeke op die rakke te kry. Ons missie is om aan skrywers ‘n sê te gee, hulle betrokke te maak by die geboorte van hul boeke, te sorg dat hul beter vergoed word en om vars lewe in die uitgewersbedryf te blaas. Ons wil boeke op ‘n ander manier bedryf. Alert! Genugtig! Uitgewers is no more. The publishing house, started as a hobby in 2003 “to afford debut writers a chance”, has changed its name – to Joho!

The old imprint was managed by a veritable coterie of Nagtegaals: Vera, Jackie and Reinet (who are award winning Afrikaans authors) and Dirk; they were joined by Bev Maritz and the literary icon Jeanne Goosen. Between 2003 and 2006 a few best-sellers and literary prizes caused healthy growth.

In 2006 Jackie and Vera took over full-time with Bev. They increased production massively and for the first time also included English titles.

One of these was Look at Me: Photographs and stories of 23 disabled women, compiled by Marlene le Roux, which earned Genugtig! new focus. Look at Me caused quite a stir, and was made into an exhibition that is set to travel internationally.


Joho! Uitgewers

In 2008 Genugtig! Uitgewers ceased to exist and was renamed Joho! Uitgewers.

Sources

For more information

For more information, visit www.joho.co.za


Return to

Return to South African Theatre Venues, Companies, Societies, etc

Return to The ESAT Entries

Return to Main Page