Ont-

From ESAT
Revision as of 09:36, 2 April 2013 by Miriamt (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search

Ont-, by Wessel Pretorius. Best drama production at the Woordfees in Stellenbosch in 2012.

ONT- DRAMA Afr. Geen o/16 (N) (T) Met Wessel Pretorius Dis ’n eenmanvertoning oor die reis van grootword en die ontnugtering wat daarmee gepaardgaan. Dis ’n studie oor die emosionele samestelling van ’n familie en die vreugdes van vryheid en vlug. Die proses van grootword, word met deernis geskets met behulp van die Groot Verseboek, ma se grammofoonspeler en Pa se Camel Filters. (Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)


Return to O in Plays 1 Original SA Plays

Return to O in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page