Pieter de Bruyn

From ESAT
Revision as of 16:54, 19 May 2022 by Satj (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search


Die deurwinterde radioman, Pieter de Bruyn, is gister oggend (22 Julie, 2014) in sy huis in Randburg oorlede. Hy was 87 jaar oud. De Bruyn het sy hele volwasse lewe by die SAUK as omroeper gewerk. Hy het in die middel sewentiger-jare ook 'n groot aandeel gehad in die totstandkoming van televisie in die land. Pieter was later hoof van die Afrikaanse diens en voor sy aftrede adjunk-direkteur generaal van die SAUK. De Bruyn was onder meer die skepper van die gewilde program "Om die Kampvuur." Die bestuurder van RSG, Magdaleen Kruger sê De Bruyn se afsterwe laat 'n leemte in die uitsaaiwêreld

Pieter de Bruyn is an actor and writer, known for Oom Willem en die Lord (1976), Blomme vir Ma (1976) and Die Jagters (1960).

https://www.imdb.com/name/nm4581677/bio?ref_=nm_ov_bio_sm

https://www.facebook.com/SAVermaakGeskiedenis/photos/902295189787015