C.F. Beyers-Boshoff

From ESAT
Revision as of 16:27, 4 June 2020 by Satj (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search

C.F. Beyers-Boshoff (1926–1989) was an Afrikaans novelist, dramatist and scriptwriter.

Dramas and serials for radio

His popular radio serial Ongewenste Vreemdeling made him a houisehold name, and was later turned into a successful film (see Ongewenste Vreemdeling). Other radio texts include

radio plays and serials were vervolgverhale is Ongewenste vreemdeling, Dans van die flamink, My liedjie van verlange en Die vrou van Shangetti. Veral Ongewenste vreemdeling maak van hom ’n huishoudelike naam en hou op daardie tydstip die rekord vir die grootste luistertal vir ’n Afrikaanse radiovervolgverhaal. Elf van sy verhale word suksesvol in rolprente omskep (hy skryf self die draaiboeke), waaronder Dans van die flamink (1974), Ongewenste vreemdeling (1974) (met Jans Rautenbach as regisseur), Tant Ralie se losieshuis (1974), My naam is Dingetjie (1975), Die troudag van Tant Ralie (1975), Dingetjie is Dynamite (1975), My liedjie van verlange (1975), Grensbasis 13 (1979) en Eendag vir altyd (1985). Hy skryf ook die draaiboek in Engels vir die film Night of the puppets (1980), ’n film wat deur Daan Retief gemaak word, en The spots on my leopard (1974). Van sy films word internasionaal uitgereik en Catch me a dream (in Afrikaans uitgereik as Vang vir my ’n droom) en Kill and kill again (in Suid-Afrika uitgereik as Karate Olympia) behaal groot sukses op die Amerikaanse kringloop. Vir die Amerikaanse mark skryf hy ook televisiedraaiboeke.[3]

https://af.wikipedia.org/wiki/C.F._Beyers-Boshoff