Difference between revisions of "Ont-"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
Line 1: Line 1:
 
'''Ont-''', by [[Wessel Pretorius]]. Best drama production at the [[Woordfees]] in Stellenbosch in 2012.  
 
'''Ont-''', by [[Wessel Pretorius]]. Best drama production at the [[Woordfees]] in Stellenbosch in 2012.  
  
 +
ONT-
 +
DRAMA
 +
Afr. Geen o/16 (N) (T)
 +
Met Wessel Pretorius
 +
Dis ’n eenmanvertoning oor die reis van grootword en die ontnugtering wat daarmee gepaardgaan. Dis ’n studie oor die emosionele samestelling van ’n familie en die vreugdes van vryheid en vlug. Die proses van grootword, word met deernis geskets met behulp van die Groot Verseboek, ma se grammofoonspeler en Pa se Camel Filters.
 +
(Source: [[KKNK]] programme, 29 March-6 April 2013)
  
  

Revision as of 09:36, 2 April 2013

Ont-, by Wessel Pretorius. Best drama production at the Woordfees in Stellenbosch in 2012.

ONT- DRAMA Afr. Geen o/16 (N) (T) Met Wessel Pretorius Dis ’n eenmanvertoning oor die reis van grootword en die ontnugtering wat daarmee gepaardgaan. Dis ’n studie oor die emosionele samestelling van ’n familie en die vreugdes van vryheid en vlug. Die proses van grootword, word met deernis geskets met behulp van die Groot Verseboek, ma se grammofoonspeler en Pa se Camel Filters. (Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)


Return to O in Plays 1 Original SA Plays

Return to O in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page