Difference between revisions of "Cobus Venter"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
Line 13: Line 13:
 
=NOTES TO BE EDITED=
 
=NOTES TO BE EDITED=
  
Cobus Venter diep spore as sanger en akteur met hoofrolle in musiekblyspele soos ''[[My Fair Lady]]'', ''[[Fiddler on the Roof]]'', ''[[Dis Hoe Dit Was]]'', ''[[Ons Vir Jou, Shaka Zulu]]'', ''[[Jock of the Bushveld]]'', ''[[Tree Aan!]]'', ''[[Ester Die Musical]]'', ''[[Cinderella]]'', ''[[Jesus Die Musiekblyspel]]'' en ''[[Droomkind]]''.   
+
Cobus Venter diep spore as sanger en akteur met hoofrolle in musiekblyspele soos ''[[My Fair Lady]]'', ''[[Fiddler on the Roof]]'', ''[[Dis hoe dit was]]'', ''[[Ons Vir Jou, Shaka Zulu]]'', ''[[Jock of the Bushveld]]'', ''[[Tree Aan!]]'', ''[[Ester. Die Musical]]'', ''[[Cinderella]]'', ''[[Jesus. Die Musiekblyspel]]'' en ''[[Droomkind]]''.   
  
In 2010 word hy twee keer genomineer vir ’n [[Mercury Durban Theatre toekenning]] – as Don Quixote in ''[[Man of La Mancha]]'' en as Freddy Einsford-Hill in ''[[My Fair Lady]]'' – wat hy wen vir sy vertolking van Freddy.  Cobus maak ook sy merk op die dramaverhoog in produksies soos ''[[Siener In Die Suburbs]]'' (KKNK 2002), ''[[Swaelduif]]'' (KKNK 2003) en ''[[Full Circle]]'' in 2006.  As iemand wat daarvan hou om mense te laat lag wys hy ook sy slag in klugte: ''[[Knypie Op Die Kant]]'' en ''[[Knypie 2: ’n Dubbeldosis]]''.  Sy hoogtepunte as klassieke tenoor sluit in: die Afrikaanse Oratorium, Die Skepping en die rol van posmeester Smit in die nuwe Afrikaanse opera, ''[[Poskantoor]]'', wat onlangs as beste produksie by [[Aardklop]] 2014 bekroon is.  Hy het die rol van Tom Koekemoer vertolk in verlede jaar se ''[[My Boetie se Boetie se Boetie se Baba]]'' en is vanjaar te sien in die hoofrol in ''[[Daa’ Gaat die Bruid!]]'' onder regie van [[Frans Swart]].
 
Revision as of 08:22, 1 May 2022

Cobus Venter is a South African singer and actor.

Biography

Contribution to SA theatre, film, media and/or performance

Sources

NOTES TO BE EDITED

Cobus Venter diep spore as sanger en akteur met hoofrolle in musiekblyspele soos My Fair Lady, Fiddler on the Roof, Dis hoe dit was, Ons Vir Jou, Shaka Zulu, Jock of the Bushveld, Tree Aan!, Ester. Die Musical, Cinderella, Jesus. Die Musiekblyspel en Droomkind.

In 2010 word hy twee keer genomineer vir ’n Mercury Durban Theatre toekenning – as Don Quixote in Man of La Mancha en as Freddy Einsford-Hill in My Fair Lady – wat hy wen vir sy vertolking van Freddy. Cobus maak ook sy merk op die dramaverhoog in produksies soos Siener In Die Suburbs (KKNK 2002), Swaelduif (KKNK 2003) en Full Circle in 2006. As iemand wat daarvan hou om mense te laat lag wys hy ook sy slag in klugte: Knypie Op Die Kant en Knypie 2: ’n Dubbeldosis. Sy hoogtepunte as klassieke tenoor sluit in: die Afrikaanse Oratorium, Die Skepping en die rol van posmeester Smit in die nuwe Afrikaanse opera, Poskantoor, wat onlangs as beste produksie by Aardklop 2014 bekroon is. Hy het die rol van Tom Koekemoer vertolk in verlede jaar se My Boetie se Boetie se Boetie se Baba en is vanjaar te sien in die hoofrol in Daa’ Gaat die Bruid! onder regie van Frans Swart.

2018: Appeared in Antie Pohl at the Innibos National Festival

Sources

http://www.lefra.co.za/index.php

Rapport Gauteng, 15 July 2007.

http://all-timeradio.com/mediavrystelling-2016-07-11-kom-groet-die-grotheld-by-die-vrystaat-kunstefees/

Go to the ESAT Bibliography

Return to

Return to ESAT Personalities V

Return to South African Theatre Personalities

Return to The ESAT Entries

Return to Main Page