Difference between revisions of "Wim Vorster"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
Line 3: Line 3:
 
Stage manager for the [[NAPAC]] production ''[[Edwardian Scrapbook]]'' directed by [[Malcolm Woolffson]] in 1977.
 
Stage manager for the [[NAPAC]] production ''[[Edwardian Scrapbook]]'' directed by [[Malcolm Woolffson]] in 1977.
  
 
+
From 1978 to 1983 he lives in George and produces and acts in ''[[Boerneef van Boplaas]]'', the thrillers ''[Wimpelwerk]] and ''[[Skemerstories]]'' for [[Die Rederykers]].
 
 
1978 - 1983 George. Doen drie produksies vir [[Die Rederykers]] en speel self daarin : [[Boerneef van Boplaas]], =n eenmanvertoning [[Wimpelwerk]] en [[Skemerstories]] (kort rillers saam met drie dames)
 
  
 
1984 - 1988 : Vryskutwerk in Johannesburg. Hanteer in 1986 verhoog- en geselskapbestuur by SWARUK van ''[[Harold en Maude]]'' (regie [[Hannes Horne]]) met [[Anna Neethling-Pohl]] ter viering van haar tagtigtse verjaardag. Toer ook deur RSA en volg op met verhoogbestuur van ''[[Vettie! Vettie!]]'' ook vir SWARUK.  
 
1984 - 1988 : Vryskutwerk in Johannesburg. Hanteer in 1986 verhoog- en geselskapbestuur by SWARUK van ''[[Harold en Maude]]'' (regie [[Hannes Horne]]) met [[Anna Neethling-Pohl]] ter viering van haar tagtigtse verjaardag. Toer ook deur RSA en volg op met verhoogbestuur van ''[[Vettie! Vettie!]]'' ook vir SWARUK.  

Revision as of 16:14, 23 July 2013

Wim Vorster. Actor, stage manager, playwright. Graduated (B.Dram.) at the University of Pretoria Drama Department in 1975, having had lecturers such as Anna Neethling-Pohl, Hannes Horne, Neels Hansen, Fred Steyn, Carel Trichardt. Joins PACOFS in 1974, first as actor, later also as stage manager and company manager. Features in The Jar (Pirandello), directed by Jannie Gildenhuys, Die Koningin en die Rebelle (Ugo Betti) directed by William Egan), Deathwatch (Jean Genet) directed by Johan Esterhuizen, Die Goeie Mens van Setzuan (Bertolt Brecht) directed by William Egan.

Stage manager for the NAPAC production Edwardian Scrapbook directed by Malcolm Woolffson in 1977.

From 1978 to 1983 he lives in George and produces and acts in Boerneef van Boplaas, the thrillers [Wimpelwerk]] and Skemerstories for Die Rederykers.

1984 - 1988 : Vryskutwerk in Johannesburg. Hanteer in 1986 verhoog- en geselskapbestuur by SWARUK van Harold en Maude (regie Hannes Horne) met Anna Neethling-Pohl ter viering van haar tagtigtse verjaardag. Toer ook deur RSA en volg op met verhoogbestuur van Vettie! Vettie! ook vir SWARUK.

1989 - 1994 : Aangestel by SUKOVS as Bestuurder Toneel sowel as Literêre Adviseur. Vertaling en regie van Diensmeisies (Jean Genet,) regie van My Arme Marat ( Alexei Arbuzov). Doen verskeie ander vertalings van toneelstukke: Not Now Darling, It Runs In The Family & Chase Me, Comrade! (Ray Cooney) Oedipus (Hugo Claus) en verwerkings van prosa vir die verhoog, bv. Die Verste Grens (Maretha Maartens,) Maru (Bessie Head) Ontvang in 1993 spesiale Vita-prys vir verhoogverwerkings en vertalings. Ontvang in 1992 Piers Nicholson Toekenning vir bydrae tot ontwikkeling van Toneel in die Vrystaat.

Doen regie van Pendoring (Edms) Bpk (A.S. van Straten) met Paul Lückhoff, Tess van Staden e.a. Skryf in opdrag van Jannie Gildenhuys =n Afrika weergawe van Medea vir drie spelers. Baseer dit op die weergawes van Euripides en veral Anouilh maar skep =n eie Afrika mitologie. Nomsa Xaba speel die naamrol met Isadora Verwey as haar verpleegster uit Europa en Pieter Brand as tweelingbroers Jason en Krion uit Griekeland. 1994 : Bedank by SUKOVS. Vertaal Neil Simon se The Sunshine Boys in Afrikaans as Die Kwinkslaers vir die Ernst Eloff Geselskap. Jannie Gildenhuys behartig regie. Bestuur geselskap tot en met September en verhuis dan na Johannesburg.

1994 - 2000 : Vryskut in Johannesburg. Uitvoerende Bestuurder van JATO (Johannesburgse Afrikaanse Toneelorganisasie) in 1998 en doen vir hulle regie van Jedan-Paul Sartre se Huis Clos onder die titel Agter Geslote Deure met Paul Lückhoff, Antoinette Kellermann en Rina Nienaber. Speel rol van Edward (saam met Alby Michaels as Albee) in die selfgeskrewe parodie Die Joburg Zoo Storie (regie Christo Compion)

Junie 2000 : Word aangestel by DALRO (Dramatiese, Artistieke & Letterkundige Regte Organisasie) as Outeursregadministrateur en Bibliotekaris. Skryf eenbedrywe vir skole, twee waarvan die eindrondes van ATKV Tienertoneel haal, t.w. O, Hex! en Nagvoëls. Vertaal die verhoogverwerking van Fiela se Kind in Engels. Vertaal Trainspotting (Irvine Welsh,) The Gypsy's Revenge (Michael Lambe) en Miss Margarida's Way (Roberto Athayde) in Afrikaans. Beoordeel jaarliks nuutgeskrewe tekste vir ATKV se CR Swart-prys (tot en met 2012)


April 2005 : Finalis in SANLAM Prys vir Afrikaanse Toneel met Skimmespel aangebied deur Tshwane Universiteit van Tegnologie te KKNK. Word beskermheer van EADS (Edenvale Acting & Drama Society) en beoordeel jaarliks hulle eenbedryf kompetisies vir skole. Gee ook werkswinkels vir die skole se regisseurs.

2006 Finalis in SANLAM Prys vir Afrikaanse Toneel met Waterman Word aangebied by Aardklop in September 2006 Potchefstroom

2007 : Finalis in SPAT met ..Terugkere aangebied by KKNK. Skryf eenbedryf vir ATKV Tienertoneel te wete Smeltkroeg.

2008 : Skryf eenbedryf vir solospeler te wete Pretpark. Dit word deur Hoërskool Jeugland aangebied in April 2008 by Reza de Wet-fees te Bloemfontein (wenner) en in Augustus vir ATKV Tienertoneel. Vertaling van Jean Genet se Les Bonnes (Diensmeisies) word by KKNK, Volksbladfees en Aardklop opgevoer . Dien op Performing Arts & Music Panel for Gauteng Province.

2009 : Verwerk Tippex Dit Uit (Annemarie Conradie) as eenbedryf vir tieners onder titel Skraap. Dien op ATKV se beoordelaarpaneel vir finaal van Tienertoneel te Aardklop.Skryf nuwe drama Kruispad. 31 Desember 2009 tree amptelik af by DALRO.

2010 : Kontrak by DALRO tot einde Mei om nuwe persoon op te lei. Skryf Nagmaal vir Tienertoneel. Repeteer hierna aan Kruispad. Voorskou te Wits en dan 11 aanbiedings by Grahamstad Nasionale Kunstefees. Tema is die vervlakking en vermorsing van Afrikaans as taal.Dien op ATKV se paneel beoordelaars van Tienertoneel vir streke en met finaal tydens. Aardklop. Skryf Vaas in opdrag van Hoërskool Jan Viljoen. Skryf eenbedryf Steriel vir twee matriekseuns. November begin as Admin Hoof by Kosie House of Theatre. Skryf dialoogteks vir Mr Gay South Africa pageant. Dien op KKNK Kunstekabinet en Kannapaneel 2011 : Dien weer op KKNK Kunstekabinet en Kannapaneel,Tree op as ATKV beoordelaar. Skryf en tree op in Kuifman – vertellings oor eie lewe – by verskeie feeste en venues. Skryf verskeie tekste, persverklarings ens. Vir Kosie House of Theatre Werksaam by Art & Framing vanaf September. Skryf weer teks vir Mnr Gay Suid-Afrika pageant. 2012 : Skryf nuwe teks vir 3 spelers Alleensaam. Dien weer op KKNK Kunstekabinet en Kannapaneel. September verlaat Art & Framing. Verhuis na Heidelberg, WesKaap 2013 : Begin Wim Vorster Toneelskool te Heidelberg



He has also acted in television and film roles.




Return to ESAT Personalities V

Return to South African Theatre Personalities

Return to Main Page