Difference between revisions of "Wim Vorster"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
Line 5: Line 5:
  
Word in 1977 deur NARUK genooi om die verhoogbestuur van die toerproduksie (met speelvak in Durban)  [[Edwardian Scrapbook]] onder leiding van [[Malcolm Woolffson]] te doen.
 
 +
 +
1978 - 1983 : Mede-eienaar van restaurant in George. Doen drie produksies vir Die Rederykers en speel self daarin : Boerneef van Boplaas, =n eenmanvertoning Wimpelwerk en Skemerstories (kort rillers saam met drie dames)  en verskyn o.a as die Bleskop gas in Die Wilde Eend (Ibsen/regie Stephan Bouwer) op televisie. Hanteer ook weeklikse rubriek Sê My in =n plaaslike koerant.
 +
 +
1984 - 1988 : Vryskutwerk in Johannesburg. Speel vir agtien maande lank Marc Roux in Hartjie My Liefie op Springbokradio. Doen kontinuïteit vir reeks Skoolgaan van Van Riebeeck tot Vandag en speel ook paar rolle daarin (ZM Films.) Hanteer in 1986 verhoog- en geselskapbestuur by SWARUK van Harold en Maude (regie Hannes Horne) met Anna Neethling-Pohl ter viering van haar
 +
 +
tagtigtse verjaardag. Toer ook deur RSA en volg op met verhoogbestuur van Vettie! Vettie! ook vir SWARUK. Sichronisasievertaling vir  oorklanking (televisie) o.a. Miami Vice, Das Boot, Equaliser, A Prayer For the Dying ens ens en vir die groot skerm  Fiela se Kind (Afrikaans na Engels Fiela=s Child.) Doen ook self stemwerk vir oorklanking. Publiseer in 1984 die roman Kruisvaart by Human &  Rousseau. Televisierolletjies in Honiball se Toere, (regie Pierre Knoesen) Vuurtoring (regie Manie van Rensburg)  Drie Susters, Arme Moordenaar (regie Stephan Bouwer)
 +
  
Revision as of 12:13, 23 July 2013

Wim Vorster. Actor, stage manager, playwright. Graduated (B.Dram.) at the University of Pretoria Drama Department in 1975, having had lecturers such as Anna Neethling-Pohl, Hannes Horne, Neels Hansen, Fred Steyn, Carel Trichardt. Joins PACOFS in 1974, first as actor, later also as stage manager and company manager.

1974 : Aangestel by SUKOVS as akteur. Speel o.a. in The Jar (Pirandello/regie Jannie Gildenhuys,) Koningin en die Rebelle (Ugo Betti/regie William Egan,) Biblioteekprogram (regie Kristie Herbst,) Skoleprogram (regie Chris Fourie,) Deathwatch (Jean Genet/regie Johan Esterhuizen,) Die Goeie Mens van Setzuan (Bertolt Brecht/regie William Egan) Pacofskiets (regie Ernst Eloff)

Word in 1977 deur NARUK genooi om die verhoogbestuur van die toerproduksie (met speelvak in Durban) Edwardian Scrapbook onder leiding van Malcolm Woolffson te doen.

1978 - 1983 : Mede-eienaar van restaurant in George. Doen drie produksies vir Die Rederykers en speel self daarin : Boerneef van Boplaas, =n eenmanvertoning Wimpelwerk en Skemerstories (kort rillers saam met drie dames) en verskyn o.a as die Bleskop gas in Die Wilde Eend (Ibsen/regie Stephan Bouwer) op televisie. Hanteer ook weeklikse rubriek Sê My in =n plaaslike koerant.

1984 - 1988 : Vryskutwerk in Johannesburg. Speel vir agtien maande lank Marc Roux in Hartjie My Liefie op Springbokradio. Doen kontinuïteit vir reeks Skoolgaan van Van Riebeeck tot Vandag en speel ook paar rolle daarin (ZM Films.) Hanteer in 1986 verhoog- en geselskapbestuur by SWARUK van Harold en Maude (regie Hannes Horne) met Anna Neethling-Pohl ter viering van haar

tagtigtse verjaardag. Toer ook deur RSA en volg op met verhoogbestuur van Vettie! Vettie! ook vir SWARUK. Sichronisasievertaling vir oorklanking (televisie) o.a. Miami Vice, Das Boot, Equaliser, A Prayer For the Dying ens ens en vir die groot skerm Fiela se Kind (Afrikaans na Engels Fiela=s Child.) Doen ook self stemwerk vir oorklanking. Publiseer in 1984 die roman Kruisvaart by Human & Rousseau. Televisierolletjies in Honiball se Toere, (regie Pierre Knoesen) Vuurtoring (regie Manie van Rensburg) Drie Susters, Arme Moordenaar (regie Stephan Bouwer)

Return to ESAT Personalities V

Return to South African Theatre Personalities

Return to Main Page