Difference between revisions of "Wim Vorster"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
Line 2: Line 2:
  
  
1974 : Aangestel by SUKOVS as akteur. Speel o.a. in The Jar (Pirandello/regie Jannie Gildenhuys,) Koningin en die Rebelle (Ugo Betti/regie William Egan,) Biblioteekprogram (regie Kristie Herbst,) Skoleprogram (regie Chris Fourie,) Deathwatch (Jean Genet/regie Johan Esterhuizen,) Die Goeie Mens van Setzuan (Bertolt Brecht/regie William Egan) Pacofskiets (regie Ernst Eloff)
+
1974 : Aangestel by SUKOVS as akteur. Speel o.a. in [[The Jar]] (Pirandello/regie [[Jannie Gildenhuys]],) [[Koningin en die Rebelle]] (Ugo Betti/regie [[William Egan]],) Biblioteekprogram (regie [[Kristie Herbst]],) Skoleprogram (regie [[Chris Fourie]],) [[Deathwatch]] (Jean Genet/regie [[Johan Esterhuizen]],) [[Die Goeie Mens van Setzuan]] (Bertolt Brecht/regie [[William Egan]]) Pacofskiets (regie [[Ernst Eloff]])
  
1975 - 1977 : Werksaam by SUKOVS as akteur, verhoogbestuurder en    geselskapbestuurder. Speel o.a Dr Dulcamara se assistent (mimiekrol) in die opera L=Elisir D=Amore  (Donizetti/regie Conrad Haikes.) Doen regie van die eenbedryf operas Prima la Musica (Salieri) en Game of Chance (Evelyn Manacher Draper.) Besoek Europa Desember 1975/ Januarie 1976 en sien talle verhoogproduksies en Europese rolprente. Word in 1977 deur NARUK genooi om die verhoogbestuur van die toerproduksie (met speelvak in Durban)  Edwardian Scrapbook onder leiding van Malcolm Woolffson te doen.
+
Word in 1977 deur NARUK genooi om die verhoogbestuur van die toerproduksie (met speelvak in Durban)  [[Edwardian Scrapbook]] onder leiding van [[Malcolm Woolffson]] te doen.
  
  

Revision as of 12:11, 23 July 2013

Wim Vorster. Actor, stage manager, playwright. Graduated (B.Dram.) at the University of Pretoria Drama Department in 1975, having had lecturers such as Anna Neethling-Pohl, Hannes Horne, Neels Hansen, Fred Steyn, Carel Trichardt. Joins PACOFS in 1974, first as actor, later also as stage manager and company manager.


1974 : Aangestel by SUKOVS as akteur. Speel o.a. in The Jar (Pirandello/regie Jannie Gildenhuys,) Koningin en die Rebelle (Ugo Betti/regie William Egan,) Biblioteekprogram (regie Kristie Herbst,) Skoleprogram (regie Chris Fourie,) Deathwatch (Jean Genet/regie Johan Esterhuizen,) Die Goeie Mens van Setzuan (Bertolt Brecht/regie William Egan) Pacofskiets (regie Ernst Eloff)

Word in 1977 deur NARUK genooi om die verhoogbestuur van die toerproduksie (met speelvak in Durban) Edwardian Scrapbook onder leiding van Malcolm Woolffson te doen.



Return to ESAT Personalities V

Return to South African Theatre Personalities

Return to Main Page