Tussen Grafte

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

TUSSEN GRAFTE KOMEDIE / DRAMA Afr. Gesin Teks: Olivia Pika Regie: Olivia Pika en Thami Mbongo Met Olivia Pika, Julian Tsepo van der Westhuizen en Laurence B. Cloete ’n Opwindende teaterstuk oor twee wanhopige spoke wat hulself by hul grafte bevind waar hulle voordoodse gebeurtenisse weer lewendig afspeel. ’n Vreemdeling daag op en ken hulle soos die palm van sy hand. Wie is hierdie kenner en wat is hul doel op die begraafplaas? Is daar werklik lewe na dood?


(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to T in Plays 1 Original SA Plays

Return to T in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page