Titaniek: Een Yslike Avontuur

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

TITANIK: EEN YSLIKE AVONTUUR KOMEDIE Afr. en Eng. Gesin Teks: Jody Abrahams & Christo Davids Met Jody Abrahams & Christo Davids Boeta Durrie verloor sy job by NAMPAK. Dissie laaste Vrydag vannie maand, sonder geld, niks bier, sy rent is 3 maande laat en Aunty Kitty is moeg vir sy verskonings. DHL arriveer, nogal innie Athlone, en gee hom ’n brief allie pad vannie Southhampton. Boeta Durrie moet bewys dat sy groot-oupagrootjie oppie RMS Titanic was sodat hy sy erfporsie ka’ gaan haal. Het sy skip uiteindelik ingekom?


(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to T in Plays 1 Original SA Plays

Return to T in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page