Sonde met die Biere

From ESAT
Revision as of 10:20, 3 April 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with " SONDE MET DIE BIERE KOMEDIE Afr. OB Teks & regie: Charles J. Fourie Musiek: Wim Kock Met Peter Butler, Lenelle van der Colf, Leonard Moss, Carin Bester, Charles van den Heev...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search


SONDE MET DIE BIERE KOMEDIE Afr. OB Teks & regie: Charles J. Fourie Musiek: Wim Kock Met Peter Butler, Lenelle van der Colf, Leonard Moss, Carin Bester, Charles van den Heever en Christia Visser ’n Lekker-lag nuwe Afrikaanse klug oor ’n goud vergulde rugbybal, ’n terroris in ’n pienk japon, ’n verlore strip-teaser, ’n beneukte Russiese mafia-baas, ’n jaloerse vrou, ’n sexy toekomstige bruid, ’n verliefde plastiese chirurg, ’n preutse prokureur, twaalf dosyn biere en die sorge wat voorstedelike buurmanskap meebring.

(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to S in Plays 1 Original SA Plays

Return to S in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page