Risiko

From ESAT
Revision as of 10:07, 3 April 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "RISIKO DRAMA Afr. Geen o/18 (T) (S) Teks & regie: Schalk Schoombie Met Dominque Fourie en David Konrad ’n Sielkundige riller met ’n angel in die stert. ’n Sexy dodedans ...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

RISIKO DRAMA Afr. Geen o/18 (T) (S) Teks & regie: Schalk Schoombie Met Dominque Fourie en David Konrad ’n Sielkundige riller met ’n angel in die stert. ’n Sexy dodedans tussen liefde en wraak, pyn en plesier. Imelda het alles: ryk man, vinnige motor, groot huis. Wanneer sy die risiko-ontleder Johan ontmoet, begin ’n plan posvat. Imelda wil afreken met haar man en Johan bied finale oplossings.


(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to R in Plays 1 Original SA Plays

Return to R in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page