Difference between revisions of "Risiko"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "RISIKO DRAMA Afr. Geen o/18 (T) (S) Teks & regie: Schalk Schoombie Met Dominque Fourie en David Konrad ’n Sielkundige riller met ’n angel in die stert. ’n Sexy dodedans ...")
 
Line 2: Line 2:
 
DRAMA
 
DRAMA
 
Afr. Geen o/18 (T) (S)
 
Afr. Geen o/18 (T) (S)
Teks & regie: Schalk Schoombie
+
Teks & regie: [[Schalk Schoombie]] Met [[Dominque Fourie]] en [[David Konrad]].
Met Dominque Fourie en David Konrad
+
 
’n Sielkundige riller met ’n angel in die stert. ’n Sexy dodedans tussen liefde en wraak, pyn en plesier. Imelda het alles: ryk man, vinnige motor, groot huis. Wanneer sy die risiko-ontleder Johan ontmoet, begin ’n plan posvat. Imelda wil afreken met haar man en Johan bied finale oplossings.
 
Latest revision as of 16:23, 10 December 2014

RISIKO DRAMA Afr. Geen o/18 (T) (S) Teks & regie: Schalk Schoombie Met Dominque Fourie en David Konrad.

’n Sielkundige riller met ’n angel in die stert. ’n Sexy dodedans tussen liefde en wraak, pyn en plesier. Imelda het alles: ryk man, vinnige motor, groot huis. Wanneer sy die risiko-ontleder Johan ontmoet, begin ’n plan posvat. Imelda wil afreken met haar man en Johan bied finale oplossings.

(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to R in Plays 1 Original SA Plays

Return to R in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page