Rekmerke: Grepe uit 'n Swangerskap

From ESAT
Jump to navigation Jump to search


REKMERKE: GREPE UIT ’N SWANGERSKAP

KOMEDIE-DRAMA Afr. Geen o/12 (S) Teks & regie: Francois Toerien Met Nicole Holm en Stian Bam “Dit voel of ek ’n week lank seks gehad het. Met ’n perd!” Só ontsluier ons die romantiese mites van swangerskap en bekyk die ware euforie en waansin daarvan. Ons beleef haar skaamtelose gedrag weens warmgloede, die agterdogs-paranoia en ’n eksentrieke ginekoloog.

(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to R in Plays 1 Original SA Plays

Return to R in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page