Oskar en die Pienk Tannie

From ESAT
Revision as of 09:44, 2 April 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "OSKAR EN DIE PIENK TANNIE DRAMA Afr. OB Teks: Eric-Emmanuel Schmitt Vertaling: Naòmi Morgan Regie: Lara Bye Met Sandra Prinsloo “Liewe God, my naam is Oskar, ek is 10 jaar ...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

OSKAR EN DIE PIENK TANNIE DRAMA Afr. OB Teks: Eric-Emmanuel Schmitt Vertaling: Naòmi Morgan Regie: Lara Bye Met Sandra Prinsloo “Liewe God, my naam is Oskar, ek is 10 jaar oud, ek het die kat en die hond en die huis aan die brand gesteek, en dis die eerste brief wat ek aan jou stuur, want ek het nie voorheen tyd gehad nie. Ek moes leer.” Sandra Prinsloo skitter as beide die 10-jarige Oskar, en die Pienk Tannie wat hom as vrywilliger in die hospitaal besoek. (Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to O in Plays 1 Original SA Plays

Return to O in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page