Nieke Lombard

From ESAT
Revision as of 12:34, 29 April 2013 by Miriamt (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search

N is vir Nieke Lombard, ’n talentvolle marionetteur, wat haar vaardighede saam met die Handspring Puppet Company geslyp het. Sy skep haar eie tekste, maak haar eie poppe en is ook ’n uitstekende vertolker. Haar eie poppeproduksie Elnora en Nirvana het begoël en haar vertolking in Pruttel van Jayne Batzofin was uitstekend.