Nagwond

From ESAT
Revision as of 09:30, 2 April 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "NAGWOND Clover Aardklop ko-produksie DRAMA Afr. Geen o/13 (N) (T) Teks: Albert Pretorius Regie: Tara Notcutt Musiek: Braam du Toit Met Gideon Lombard, Albert Pretorius (genomi...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

NAGWOND Clover Aardklop ko-produksie DRAMA Afr. Geen o/13 (N) (T) Teks: Albert Pretorius Regie: Tara Notcutt Musiek: Braam du Toit Met Gideon Lombard, Albert Pretorius (genomineer vir 'n Fiësta-toekenning as Beste Akteur vir sy rol) en Cintaine Schutte Ons dae is gevul met besluite - regte en verkeerde keuses wat uitloop op vreugde of spyt. Dit wat ons wegsteek of bely. En dit wat dan ontsteek agterbly as ons in die nag alleen met onsself sit as die wond begin bloei en die masker wegval. (Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to N in Plays 1 Original SA Plays

Return to N in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page