Naelstring

From ESAT
Revision as of 12:40, 6 October 2017 by Satj (talk | contribs) (Created page with "''Naelstring'' ("umbilical cord") is an Afrikaans play by Pieter Fourie (1940-) skryf hy as opdragstuk vir die AARDKLOP-kunstefees sy volgende drama, naamlik ...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

Naelstring ("umbilical cord") is an Afrikaans play by Pieter Fourie (1940-)


skryf hy as opdragstuk vir die AARDKLOP-kunstefees sy volgende drama, naamlik Naalstring (2001). Die première van Naelstring sou op 2 Oktober 2001 op Potchefstroom plaasvind. In die ‘universele stuk’ oor die naelstring tussen moeder en seun wat nooit geknip word nie, is ‘n ‘n ko-produksie van Pieter Fourie se Rooderandt Produksies en Aardklop Kunstefees in Potchefstroom. Die stuk speel benewens die Aardklop-produksie ook in die Springs-stadsteater. Die drama word ook in dieselfde jaar deur Protea Boekhuis gepubliseer.