N is vir Neurose

From ESAT
Revision as of 09:28, 2 April 2013 by Miriamt (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search

N IS VIR NEUROSE KOMEDIE Afr. Geen o/16 (T) Teks & regie: Christiaan Olwagen Met Hannah Borthwick, Roeline Daneel, Mariechen Vosloo en Wessel Pretorius. ’n Kitchen tea. Liz trou. Rachelle en Shani pis mekaar af. ’n Polisieman. ’n Paar glase rooiwyn later en alles is skielik anders. N is vir Neurose gaan oor grootword, klein bly, werk, seks en trou. Alles voor dertig. Natuurlik gaan ons neuroties wees … (Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to N in Plays 1 Original SA Plays

Return to N in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page