Difference between revisions of "NALN"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
 
(12 intermediate revisions by 2 users not shown)
Line 1: Line 1:
The widely used acronym for the [[Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum]] ("National Afrikaans Literary Museum and Research Centre") in Bloemfontein.
+
#REDIRECT[[Nasionale Afrikaanse Letterkunde Museum en Navorsingsentrum]]
 
 
=TO BE TRANSLATED AND EDITED=
 
Hoewel deur die jare nog nooit so sterk uitgebou as die afdeling vir letterkunde nie, is NALN die enigste bestaande museum – d.w.s. museologiese bewaar- en navorsingsfasiliteit – vir die Afrikaanse toneel, van die vroegste pioniersera tot die huidige. 
 
* Enige instansie wat die nagelate materiaal besit van onder meer die volgende pioniers, moet sterk aanspraak maak om as die logiese bewaarplek van die Afrikaanse toneelgeskiedenis gereken te word: Plaat Stultjes en De Groot (enkele items), [[Wena Naudé]], Die Hanekoms, [[André Huguenet]], Paula Steyger, [[Anna Neethling-Pohl]], Francesco (die Nar, maar ook destyds NTO-akteur; en die Pagel-sirkus-argief), [[Babs Laker]], [[Hermien Dommisse]] en talle ander; ook materiaal van [[Cobus Rossouw]] en [[Sandra Kotzé]], [[Marius Weyers]], e.a.
 
* Die nalatenskap van die toneelhistorikus prof. [[F.C.L. Bosman]] sluit nie slegs derduisende koerantknipsels omtrent die Afrikaanse teaterlewe oor die grootste deel van die 20ste eeu in nie, maar ook sonderlinge Africana wat terugstrek tot die 19de eeuse [[Rederykerskamer Aurora]] aan die Kaap.
 
* Navorsers die afgelope dekade oor die Afrikaanse toneelgeskiedenis ([[Herman Binge]] se TV-dokumentêr Die tweede lewe, 1998; Danie Botha se boek Voetligte & Applous, 2005 en Albert Maritz en Neil Sandilands se TV-dokumentêr Impresario, 2009) het bevestig dat NALN die grootste, indien nie die enigste, institusionele bron van hierdie omvang is. 
 
* Nie net het Herman Binge destyds ±39 uur se unieke argiefopnames met kunstenaars aan NALN geskenk nie, maar ook Neil Sandilands het ten minste 200 gigabyte se digitale foto- en videomateriaal wat oor jare versamel is, aan NALN toegesê, terwyl dit bekend is dat Danie Botha sy skrywers- en toneelnalatenskap testamentêr aan NALN bemaak het.
 
* Onlangs, tydens die dankdiens vir dr. [[Hermien Dommisse]], is belowende samesprekings met verskeie persoonlikhede uit die toneel-, radio- en TV-wêreld gevoer omtrent die opname van hulle materiaal in NALN.
 
 
== Sources ==
 
Cultural Heritage Connections [http://www.culturalheritageconnections.org/wiki/National_Afrikaans_Literary_Museum_and_Research_Centre_(NALN)]
 
 
 
 
 
== Return to ==
 
 
 
 
 
Return to [[South_African_Theatre/Venues|South African Theatre Venues, Companies, Societies, etc ]]
 
 
 
Return to [[The ESAT Entries]]
 
 
 
Return to [[Main Page]]
 

Latest revision as of 10:34, 24 January 2018