Kytie - 'n Koos Kombuis-storie

From ESAT
Revision as of 09:11, 2 April 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "KYTIE - ’N KOOS KOMBUIS-STORIE DRAMA Teks: Alexa Strachan Regie: Margit Meyer-Rödenbeck Met Crystal Donna Roberts en Vaughan Gardiner Kytie was ’n ma en ’n vriendin met...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

KYTIE - ’N KOOS KOMBUIS-STORIE DRAMA Teks: Alexa Strachan Regie: Margit Meyer-Rödenbeck Met Crystal Donna Roberts en Vaughan Gardiner Kytie was ’n ma en ’n vriendin met warmte en liefde vir ’n seun wat altyd effens anders was. In ’n tyd toe vriendskappe oor die kleurgrens moeilik was, het dié twee ’n band gehad. Die Kytie-storie kan oor vele huishoudings vertel word. Tragies, mooi en vrek snaaks soos slegs Koos dit kan vertel. (Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to K in Plays 1 Original SA Plays

Return to K in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page