Huis Toe

From ESAT
Revision as of 15:35, 6 March 2013 by Miriamt (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search

Huis Toe by Hermann Süderman. Also spelled, more corredctly, as Huistoe by some authors. See Heimat.

Huis Toe by Harold Pinter. Deur Harold Pinter.Met Neels van Jaarsveld, Deon Coetzee, Amalia Uys, Werner Coetser, Johan Engelbrecht en Armand Aucamp.

Regie: Henry Mylne

The Homecoming se Broadway-produksie het in 1967 ʼn Tony vir beste drama gewen. Die drama word allerweë beskou as Pinter se meesterwerk – ʼn spel van psigologiese kompetisie en emosionele impotensie, wat eskaleer tot ʼn ontstellende wedywering van die sosiale en morele orde van familieverhoudinge en ʼn huwelik.


Return to H in Plays 1 Original SA Plays

Return to H in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page