Difference between revisions of "Harry Kalmer"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
Line 4: Line 4:
  
  
 +
Return to [[ESAT Personalities S]]
 +
 +
Return to [[South_African_Theatre/Personalities|South African Theatre Personalities]]
 +
 +
Return to [[Main Page]]
  
  

Revision as of 14:09, 20 July 2013

Harry Kalmer (1956-). Writer of short stories, novels and plays. He graduated in 1979 (University of Pretoria), majoring in Afrikaans and Drama Studies. He wrote his first play in 1973. Jacqui Singer produced his play Bloed in die Strate for PACT in 1984. It was performed in the Market Theatre in 1985. The drama Hartland was performed in the Baxter Theatre in 1986, directed by Marcel van Heerden. Die Wit van Hulle Oë (1988) and Antjie Somers and I]] (1989) were produced by PACT, both directed by Jacqui Singer, followed by Watercolour Days in 1991. They Say Heaven is like TV is directed by Craig Freimond for PACT, winning the Vita Potpourri Prize in 1992. He writes and directs the canaret The Secret of my Excess for Lynn Joffe in 1992. In 1995 Frida Kahlo's Eyes is directed by Sandra Prinsloo and the following year Gerrit Schoonhoven directs Sleeping with Alice for the Art Festivals. Kalmer adapts Marita van Vyver's novel Die Dinge van 'n Kind for the stage and it is performed with great acclaim in 1998 at the KKNK, the Grahamstown Festival and in the Little Theatre, Pretoria. He was awarded a silver Ovation Prize at the 2013 Grahamstown Festival for his play The Bram Fischer Waltz.


Return to ESAT Personalities S

Return to South African Theatre Personalities

Return to Main Page


d

Sy romans Die man met dertien kinders en Kniediep verskyn ook in hierdie tyd en hy verwerk eersgenoemde na ’n voorlesing in twee stemme wat in 1999 sy première by die KKNK het en ook op ’n landswye toer geneem word. Hierdie produksie is in 2000 vir vier ENB-Vita-pryse in Bloemfontein benoem.

By 2001 se Aardklopfees in Potchefstroom word twee van Harry se produksies op die planke gebring, naamlik The Bitterbek Blues of Ben (die breker) Bartman en Briewe aan ’n rooi dak. Laasgenoemde stuk, wat sentreer om die eensaamheid van die ouderdom, is die wenner van die AngloGold Smeltkroesprys by die fees. Paul Boekkooi, die voorsitter van die beoordelaarspaneel vir die prys, skryf in sy motivering dat Briewe aan ’n rooi dak “’n empatiewekkende teks is byna in die styl van kamermusiek. Dit is sielskommunikerend, maar op ’n werklikheidsvlak totaal geloofwaardig. Dit breek deur bestaande grense.”

Harry wen ook in 2001 die Pendoring vir sy radioadvertensie vir ’n Bic-aansteker. Dit is nie die eerste keer dat hy ’n Pendoring wen nie – in 1995 het hy ook as die wenner uitgetree as kopieskrywer in die tydskrifte- en kleinhandelafdelings, en so ook in 1996. In 2004, om die Pendoring-reklamewedstryd se tiende verjaardag te vier, word Harry gevra om ’n spesiale toneelstuk vir die geleentheid te skryf. Die resultaat is sy agtiende toneelstuk onder die titel Wie is Spek Harmse en waarom skryf hy Afrikaanse advertensies? Hierdie stuk, tesame met Briewe aan ’n rooi dak en 25 vrouens, is in 2006 vir televisie verwerk en verfilm en op kykNET uitgesaai.

In 2006 skryf Harry die eenmanstuk Meneer de Beer, waarin die bekende akteur Frank Opperman speel. Dit word in 2007 verfilm. In 2006 verskyn ook Harry se kortverhaalbundel, Groceries: 56 stories oor huishoudelike produkte, by LAPA-Uitgewers. In 2007 word Harry se roman, En die lekkerste deel van dood wees, aangewys as finalis in die Sanlam Groot Romanwedstryd en verskyn dit by Tafelberg-Uitgewers.

(Source: Litnet http://www.argief.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&news_id=34114&cause_id=1270).


Return to ESAT Personalities K

Return to South African Theatre Personalities

Return to Main Page