Hélène Pienaar-De Klerk

From ESAT
Revision as of 05:51, 2 March 2022 by Satj (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search

Hélène Pienaar-De Klerk (19??-1979) was an Afrikaans actress, playwright and director.

Also known as Hélène de Klerk.

Born Hélène Pienaar in Somerset West, as the daughter of rev. P.J. Pienaar en Henriette Pienaar, she trained as a primary school teacher at the University of Cape Town and taught for about three years. She then returned to university to to study speech and drama and then joined the SABC.

She t

Sy bekwaam haar aan die Universiteit van Kaapstad om primêre onderwys te gee en is dan ook onderwyseres vir sowat drie jaar. Hierna sit sy haar studies voort aan die Universiteit van Kaapstad in spraakopleiding en toneelspel en sluit dan aan by die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK). Hier bied sy veral kinderprogramme aan en is die Tannie van die Kinderhoekie. Sy moes feitlik elke program self opstel en lewer en die skaarste van geskikte materiaal dwing haar om baie daarvan self te skryf. Sy bedank hierdie pos wanneer sy trou. Sy is getroud met Andries Johannes Bester de Klerk, later Provinsiale Sekretaris van die Kaapprovinsie en self ’n dramaturg, en die egpaar het drie dogters. Hulle bly in Oranjezicht in Kaapstad. As aktrise speel sy in toneelstukke in Kaapstad en ook in Pretoria, terwyl sy ook in radioprogramme optree. Van haar rolle sluit in die hoofrol in die opvoering van Liefdesvuur deur die Kaapstadse Afrikaanse Toneelvereniging. Vir die Eisteddfod verwerk sy liedere uit Engels en Duits in Afrikaans.

Sterfte Sy is op 4 Desember 1979 in Kaapstad oorlede. was ’n Afrikaanse aktrise en dramaturg wat veral bekendheid verwerf het vir haar skrywerk vir kinders. Sy was getroud met die skrywer en dramaturg Andries de Klerk.

Started in Pretoria [with Volksteater?*], then moved to Cape Town [with K.A.T.?*].

Married to the writer and playwright A.J.B. de Klerk ()[] and they had three children.

Author of a number of plays, including Die Ring (with Andries de Klerk, 1944), In ‘n Ou Kaapse Tuin (1952), Marionet aan die Muur (1963), Dienie Speel Toneel, Ko-ee, Die Ongebore Dag and As die Klok Twaalfuur Slaan.

She co-authored the script of the TV Drama Die Koster with Kobus Louw in 1968 (billed as Helene de Klerk).

She directed and acted in Liefdesvuur in 1945.


Sources

https://af.wikipedia.org/wiki/Helene_de_Klerk

http://worldcat.org/identities/lccn-no2004111723/



Return to

Return to ESAT Personalities P

Return to South African Theatre Personalities

Return to Main Page